Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Daar is nie veel aktiwiteite om aan deel te neem nie. Knysna is iets vir die oog en sielswaardering. Die dorp word verskriklik besig en mens sukkel met parkering (Desember)."
"As als volgens plan beloop, trek ons einde 2024 Oudtshoorn toe van Johannesburg af. Die dorp en sy mense is die beste."
"Die see en omgewing is pragtig, die verkeer is partykeer nogals uitdagend. Baie lekker plek."
"Daar is lekker goed op die water om te doen en kaai 4 braai se kos was baie lekker, het omtrent heeltyd daar geëet en die Spur by Hartenbos was net so lekker."
"Ons het lekker baie seevakansiebestemmings besoek. Die tronk met antieke meubels was 'n groot verrassing in Riversdal."
"A trip on the Qutenqua Power Van and a visit to the train and vehicle museum were exceptional."
"An absolute joy, an unforgettable experience. Anything is within walking distance, and groceries to the beach are 5 minutes within walking experience. Will be visiting again!"
"Unknown gem of South Africa. The beach may not be as hot as Durban, but certainly very swimmable and clean."
"Heerlike vakansie-atmosfeer. Skoon dorp en oral was die diens puik! Eetplekke se diens was baie goed en kos baie vinnig by die tafel! 5 ster-dorp!"
Little Brak River, Garden Route
Gatsby's Selfsorg Akkommodasie"Ons was goed verras. 'n Stukkie hemel weggesteek."