Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6966 reviews.
Llewellyn A. - 27th June 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Exciting and cool.
Annelie O. - 26th June 2018
staying in Pinnacle Point, Garden Route
Pinnacle Point is die ideale vakansie plek vir die hele gesin. Veilig en pragtige natuurskoon. Ideale ligging.
Luan D. - 26th June 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Geen beter vakansieplek in die land as Mosselbaai nie. Ons het al Weskus probeer maar keer elke keer terug Mosselbaai toe.
Jason N. - 26th June 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Very neat place indeed.
Gerrit A. - 26th June 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Naby aan als wat nodig is, maar ook ver genoeg.
Michael E. - 26th June 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Die markte op Saterdae is verseker 'n moet. Daar was ook iemand met daai self-balance scooters. Dit is 'n moet.
Simone M. - 26th June 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Pragtige plek met baie om te doen en sien vir familie!
Corrie H. - 26th June 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Bit far with the petrol price, but loved the beaches.
Jaco O. - 25th June 2018
staying in Mossel Bay Central, Garden Route
Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie.
Pieter J. - 25th June 2018
staying in Glentana, Garden Route
Die Paradys!
Madeleine K. - 25th June 2018
staying in Dana Bay, Garden Route
Lekker naby aan Mosselbaai en dit sal 'n baie lekker vakansie in die somer wees. Strand is asemrowend.
Taryn P. - 25th June 2018
staying in Wilderness Heights, Garden Route
Baie mooi en veilig.
Riaan V. - 25th June 2018
staying in Reebok, Garden Route
Die natuurskoon en stilte is wat mens nodig het vir 'n wegbreek.
Francois M. - 25th June 2018
staying in Storms River, Garden Route
Ongelooflik baie om te doen, en hopeloos te min tyd vir als! Ek wil weer kom kuier!
Narissa F. - 25th June 2018
staying in Upper Old Place, Garden Route
Veilige area.
Monique E. - 25th June 2018
staying in George, Garden Route
Baie mooi dorp.
Andrea S. - 21st June 2018
staying in Santos Bay, Garden Route
Thanks again!
Leon D. - 20th June 2018
staying in Knysna, Garden Route
Die brandskade van 2017 het die dorpie swaar getref en dit gaan tyd neem vir die plaaslike ekonomie om te herstel.
Jacobus V. - 20th June 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Moeite werd om 'n dag te spandeer.
Roy V. - 19th June 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Ons het dit as baie rustig ervaar.
Magdalena C. - 19th June 2018
staying in Santos Bay, Garden Route
Ek dink nie ek was al by 'n baai so mooi soos Santosbaai. Kalm waters en stunning strand.
Fanie A. - 19th June 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Ons ken Jongensfontein sedert die 70s en kuier gereeld daar. Dis 'n veilige gesinsbestemming met pragtige natuurskoon en gee steeds, nieteenstaande snelle ontwikkeling, die gevoel van afgesonderdheid en een wees met die natuur met stadsgeriewe soos supermarkte en winkels slegs 10 km weg in Stilbaai-Oos.
Tersia M. - 18th June 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Pragtige plek, stil en die see alomteenwoordig. 'n Ware juweel!
Frik S. - 18th June 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Lekker Winterfees met aangename besoek aan al die wyn/port kelders en eetplekke. Pragtige natuurskoon met tonele wat mens bybly.
Issie B. - 18th June 2018
staying in Herold's Bay, Garden Route
Heerlike seevakansie plek.
Athi N. - 18th June 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Friendly people, beautiful and clean. Loved it.
Heidi G. - 18th June 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Calitzdorp is vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe! Hier kan jy ontspan in die natuur en die gasvryheid van die mense ervaar.
Lynne T. - 17th June 2018
staying in Plettenberg Bay, Garden Route
Ek is altyd lief vir Plett. Die nuwe Checkers is ook 'n gerief. Mense is vriendelik.
Johnny P. - 16th June 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Eerste klas.
Drika K. - 14th June 2018
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Ons het in die winter gegaan en dit is vanselfsprekend dan kouer en stiller. Dit het ons gepas, want ons wou wegkom van die gejaag en druk program. Die karavaanpark is gesluit vir die winter en so ook die restaurant. Mens moet onthou dat jy sal moet ry om iewers te gaan eet of voorrade kry. In vakansietye gaan hierdie resensie nie van toepassing wees nie!
Marinda J. - 13th June 2018
staying in Boggoms Bay, Garden Route
'n Stukkie hemel op aarde vir die natuurliefhebber en stilte-soeker. Mag dit so bly.
Ben D. - 13th June 2018
staying in Brenton-on-Sea, Garden Route
Die plek is fantasties.
Bernhard B. - 13th June 2018
staying in De Rust, Garden Route
Baie potensiaal en mooi Karoo-dorpie.
Zelda H. - 12th June 2018
staying in Storms River, Garden Route
The gravel road needs some attention.
Dirkie F. - 12th June 2018
staying in Pinnacle Point, Garden Route
Uitstekend.
Johann K. - 12th June 2018
staying in George, Garden Route
Mooi dorp wat baie sentraal geleƫ is.
Sakkie M. - 11th June 2018
staying in Herold's Bay, Garden Route
Heroldsbaai is pragtig.
Lana K. - 11th June 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Wonderlike temperatuur. Baie om te doen.
Neville D. - 11th June 2018
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Een van die mooiste plekke in ons land.
Andrew W. - 11th June 2018
staying in Storms River, Garden Route
Paradys op aarde.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com