Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Vir vakansiedoeleindes dink ek is Plettenbergbaai 'n goeie bestemming. Vir my sakereis was dit tot my beskikking voldoende."
"Mosselbaai bied ontspanning vir klein en groot. Dit het 'n rustige en kalmerende invloed op jou."
"Large town situated in scenic background of beautiful mountains offering plenty dining and fast food restaurants, plenty shops as well as a lovely mall and closely situated to nearby beaches."
"Mooi plek, netjies en skoon. Was gedurende die Ironman-naweek daar en dit was fantasties. Sien uit vir die volgende Ironman in Mosselbaai."
"Het aanvanklik meer verwag na hulle KykNet dorp van die jaar toekenning. Die dorp is netjies en die eetplek "Norma Jean's" waar ons geëet het was baie netjies met lekker kos."
Great Brak River, Garden Route
10 Elf Beach House"Groot verskydenheid van plekke om te besoek, beleef en deel te maak van enige kuier aan die kus. Ook glad nie ver van George of Mosselbaai en waar 10 Elf Beach House loop afstand is van die strand."
"Nature's Valley is 'n plek om jou kop skoon te maak. En jy kan stap tot jy lê. Dis mooi en skoon en net die lekkerste plek op aarde."
"Soveel om te doen en te sien. Bespreek liewer ekstra tyd om alles te kan geniet."
"Beautiful scenery. Lots to do in the town and surrounding area. Great base for exploring with plenty food options and outdoor activities."
"'n Baie mooi dorp en alles wat jy nodig het. Baie eetplekke en Langeberg Mall."