Verified Reviews of Garden Route

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route

Rated 4.65 out of 5 based on 6966 reviews.
Ronita B. - 6th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
My eerste keer by KKNK. Goed georganiseerde fees saam met baie doen dinge in en om die dorp! Baie vriendelike mense.
Marzaan V. - 6th April 2018
staying in Stilbaai, Garden Route
Mooi, rustig en tog is daar als wat mens nodig het!
Melissa D. - 6th April 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Baie lekker en rustige kusdorpie!
Gustav V. - 6th April 2018
staying in De Rust, Garden Route
Lieflike dorpie met aangename mense en 'n groot hoop wonderlike dinge om te sien.
Charmaine V. - 6th April 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Dit is nie meer die ou Hartenbos nie, van sy bekoring het verlore gegaan met al die ontwikkeling. Nog steeds was die strand 'n treffer en geniet 'n mens die skoon ongereptheid daarvan.
Marietjie V. - 5th April 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Baie lekker vakansie plek.
Kim W. - 5th April 2018
staying in Keurboomstrand, Garden Route
Some great restaurants and farm stalls and picture perfect views wherever you go!
Lourens B. - 5th April 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Heerlike dorp!
Jarries V. - 5th April 2018
staying in Baviaanskloof , Garden Route
As jy van plan is om deur die Kloof te ry (Willowmore tot Patensie) moet jy jou regmaak vir 'n onvergeetlike 5 ure!
Helena F. - 5th April 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Heerlik en baie rustig.
Chantelle S. - 5th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Tydens die fees is daar baie shows om te kyk was dit lekker maak. Die dorpie self het nie baie om te doen nie, maar in die omliggende area is daar baie lekker en interessante plekke. Jy kan Oudtshoorn as jou basis gebruik.
Tamar B. - 5th April 2018
staying in Garden Route
Beeldskone omgewing.
Richard L. - 5th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
KKNK was nie wat dit altyd was!
Thomas H. - 4th April 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Pragtige plekkie.
Nomonde M. - 4th April 2018
staying in Knysna CBD, Garden Route
Beautiful town, I will visit it again.
Francois H. - 4th April 2018
staying in Tergniet, Garden Route
Aangenaam verras oor die juweel teen die kus.
Zukelwa N. - 4th April 2018
staying in George, Garden Route
George is a very beautiful place to be.
Riana B. - 4th April 2018
staying in Uniondale, Garden Route
Vriendelike dorp. Tydens Paasnaweek moet beskikbare restaurante seker maak voorraad is beskikbaar.
Mariekie D. - 4th April 2018
staying in Riversdale, Garden Route
Baie mooi dorpie en baie gawe mense.
Harodene L. - 4th April 2018
staying in Storms River, Garden Route
Lekker bedywig, maar oor rustig baie awesome mense daar.
Wessel D. - 4th April 2018
staying in Jongensfontein, Garden Route
Lekker weggesteek die klein dorpie, maar tog alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie.
Rhinus M. - 4th April 2018
staying in Great Brak River, Garden Route
Rustige mooi dorp.
Leon M. - 4th April 2018
staying in Myoli Beach, Garden Route
Lekker!
Carl G. - 4th April 2018
staying in Santos Bay, Garden Route
Veilig en skoon.
Dian K. - 4th April 2018
staying in Oudtshoorn, Garden Route
Oudshoorn het nie Uber dienste nie. Die fees het 'n diens gehad vir R10 'n rit, maar die taxi moes ook eers vol wees voor hulle vertrek het.
Retha D. - 4th April 2018
staying in De Nova, Garden Route
Baie sentraal, weg van die geroesemoes van vakansiegangers, maar binne bereik van alles.
Andrea M. - 4th April 2018
staying in Wilderness, Garden Route
Ongelooflike dorpie. Lekker rustig gedurende die dag met baie natuur aktiwiteite en in die aand is dit lewendig met wonderlike restaurante en ongelooflike kos!
Antionette E. - 3rd April 2018
staying in Sedgefield, Garden Route
Lieflike stil, plekkie waar almal opreg is. Sal moet teruggaan om my hart te gaan haal wat ek daar verloor het.
Cupido M. - 3rd April 2018
staying in Knysna, Garden Route
Besils 'n uithaler toeruste plek, sal weer en weer gaan.
Laetitia W. - 3rd April 2018
staying in Hartenbos, Garden Route
Pragtige plek met vriendelike mense.
Heidi G. - 3rd April 2018
staying in Myoli Beach, Garden Route
Myoli Beach is breathtaking with its wide sandy shoreline surrounded by hills. The sea was flat and calm when we visited and lifeguard's were on duty. Close by is the Swartvlei River Mouth. Pili Pili restaurant is situated behind the dunes where you can enjoy sun downers and pizza.
Armand V. - 3rd April 2018
staying in Joubertina, Garden Route
Joubertina het al die nodige winkels beskikbaar indien jy kruideniersware, klere en vleis benodig om te koop. Die natuurskoon is ongelooflik mooi.
Leticia V. - 3rd April 2018
staying in Myoli Beach, Garden Route
'n Moet om Gericke se punt toe te stap met lae gety. Dis pragtig met al die poele vol vissies en seelewe. Swem in Myoli se rivier met 'n tjoep as die gety inkom. Heerlik.
Frank A. - 3rd April 2018
staying in Mossel Bay, Garden Route
Goeie weer en klimaat.
Randell H. - 3rd April 2018
staying in Mossel Bay Golf Estate, Garden Route
Dis die ideale plek as jy wil ontspan. Skoene uitskop en die mooi ligging wil aanskou. See-uitsigte is asemrowend en die area is sentraal geleƫ. Baie veilig en baie netjies.
Anne F. - 3rd April 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Was mal oor die Saterdagoggend "vibe". Van Mooiuitsicht drankwinkel se vrolikheid tot Boplaas se flair.
Johan C. - 3rd April 2018
staying in George, Garden Route
Baie mooi plek.
Hannes S. - 3rd April 2018
staying in Great Brak River, Garden Route
Sentraal geleƫ.
Piet V. - 3rd April 2018
staying in Baviaanskloof , Garden Route
Ongelooflike ervaring en asemrowende uitsigte. Juweel van die Oos-kaap.
Rosa R. - 3rd April 2018
staying in Calitzdorp, Garden Route
Klein maar 'n lekker wegbreek.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com