Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
Little Brak River, Garden Route
Golly's Blessing"Eerste keer vakansie daar, maar beslis nie die laaste nie."
"Brenton-on-Sea is verseker 'n beter opsie as Knysna self, maar ons love die hele omgewing en sal vir seker terug wees."
"Kan sommer na al die winkels en eetplekkies toe stap. De Rust "sluit" om 17h00. Maak seker dat jy voor sluiting jou bestellings afgehaal het. Dankie aan SPEKBOS Restaurant wat ons tegemoet gekom het en 'n heerlike Schnitzel vir ons voorberei het."
"Wes-Kaap en die Tuinroete is die lekkerste en mooiste vakansie in Suid-Afrika. Hemel op aarde."
"Tuinroete is die perfekte plek om rond te toer en aktiwiteite te doen. Bittermooi plekke om te gaan slaap."
"'n Buitelander sal die view baie geniet en oorgenoeg waarde vir hulle geld kry!"
"Had a great lunch at Boawow in the foundation - it's simply a beautiful destination."
"Die Hessequa Herritage fees was bykomende vermaak vir ons naweek, dit was lekker en ons voel ontspanne na die naweek se wegbreek."
"Die bome het ongelukkig 'n uitwerking gehad op my hooikoorsvlakke, anders is Sedgefield die ideale plek vir rustigheid. "