Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Was paar keer daar buite bedrywige seisoen. Stil en netjiese dorpie en baie gawe mense."
"Oudtshoorn is 'n lekker dorp, alle dienste is beskikbaar sonder die gejaagdheid van die stad."
"Baie netjiese en skoon dorp. Daar is heelwat te doen in die omgewing. Ek sal dit weer besoek."
"Meestal skoon, rommel 'n minimum vergeleke met Gauteng-stede. Relatief veiliger. Pragtige uitsigte oor see en Outeniquaberge."
"Dit is 'n lekker plek, maar daar was so min om te doen vir ek en my metgesel. Mosselbaai het maar min entertainment volgens my."
"Knysna is een van die Suid-Kaapse "gems", verkriklik ryk in natuur, dit bied jou letterlik alles!"