Verified Reviews of Gariep Dam

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gariep Dam

Rated 4.24 out of 5 based on 784 reviews.
Genevieve W. - 25th November 2021
staying in Gariep Dam
Hou so aan!
Liezl F. - 24th November 2021
staying in Gariep Dam
Winkels is skraps en maak vroeg toe. Sorg dat jy meeste van als wat jy nodig het klaar het as jy laat inklok.
Ancil V. - 21st November 2021
staying in Gariep Dam
Dis 'n mooi dorpie en omgewing.
Aubrey S. - 21st November 2021
staying in Gariep Dam
Fantasties, mooi en natuurskoon.
Charmaine A. - 12th November 2021
staying in Gariep Dam
Nice.
Kosie M. - 10th November 2021
staying in Gariep Dam
Mooi omgewing met die dam as aantrekkingskrag.
Kosie M. - 10th November 2021
staying in Gariep Dam
Mooi stil omgewing. Die dam is indrukwekkend met 'n mooi uitkykpunt om te besoek.
Lynette O. - 8th November 2021
staying in Gariep Dam
Heerlike vakansiebestemming.
Charlotte K. - 6th November 2021
staying in Gariep Dam
Tjaila Restaurant is 'n heerlike eetplekkie. Groot porsies teen goeie pryse.
Tina B. - 6th November 2021
staying in Gariep Dam
I'll be back.
Mariaan V. - 3rd November 2021
staying in Gariep Dam
'n Mooi vissersmekka.
Marie P. - 2nd November 2021
staying in Gariep Dam
Uitstekend geleƫ naby winkels en naby die dam.
Susan C. - 30th October 2021
staying in Gariep Dam
Gariepdam self is pragtig.
Nelta K. - 27th October 2021
staying in Gariep Dam
Perfekte oorslaap midway tussen Kaap en Pretoria.
Tobie O. - 23rd October 2021
staying in Gariep Dam
Goeie oornagstop op pad Kaap toe.
Annelisa B. - 22nd October 2021
staying in Gariep Dam
Sal dit vir al my vriende aanbeveel.
Kudzai N. - 18th October 2021
staying in Gariep Dam
The dam was a beautiful site, enjoyed the scenery.
Johan Pienaar Z. - 18th October 2021
staying in Gariep Dam
Pragtige plek met baie mooi natuurskoon.
Bettie V. - 15th October 2021
staying in Gariep Dam
Tjailatyd restaurant se kos is smaaklik en die diens is baie goed. Het dit baie geniet.
Theo E. - 14th October 2021
staying in Gariep Dam
Sal vir seker weer daar wil oornag.
Kobus V. - 14th October 2021
staying in Gariep Dam
Die Gariepdam behoort op almal se emmerskoplys te wees.
Heinrich J. - 14th October 2021
staying in Gariep Dam
Baie mooi.
Ken L. - 11th October 2021
staying in Gariep Dam
I was disappointed as there is no access to the lakes unless accessing it through the Forever Resort complex. The ATM's at the local supermarket were all out of order. The dam itself is spectacular.
Ria V. - 10th October 2021
staying in Gariep Dam
Lovely overnight stay.
Jess S. - 8th October 2021
staying in Gariep Dam
Definitely a watersport destination. Scenic and well kept. Tjailatyd is a restaurant with good food, friendly service and is reasonably priced.
Hester O. - 6th October 2021
staying in Gariep Dam
Daar is heelwat aktiwiteite waaraan ons kon tyd spandeer. Ons gaan baie beslis weer en weer teruggaan Gariepdam toe. Pragtige oord en dorpie.
Elaine S. - 29th September 2021
staying in Gariep Dam
Gariepdam is vir seker 'n "toeriste opportunity missed". Met 'n bietjie verbeelding en opknapwerk kan baie meer toeriste na die dam gelok word.
Attie C. - 28th September 2021
staying in Gariep Dam
Baie mooi.
Sharon P. - 27th September 2021
staying in Gariep Dam
Beautiful place we love spending time there.
Evert L. - 26th September 2021
staying in Gariep Dam
Pragtige omgewing en vriendelike inwoners.
Tobie D. - 26th September 2021
staying in Gariep Dam
Te min tyd gehad om die omgewing te verken, maar 'n baie gerieflike bestemming om oor te slaap. Die Gariepdam het 'n besondere bekoring en is 'n groot aantrekkingskrag vir baie mense.
Ben M. - 20th September 2021
staying in Gariep Dam
'n Lekker halfwegstasie tussen Gauteng en die Oos-Kaap.
Ignatius G. - 20th September 2021
staying in Gariep Dam
Baie mooi plekkie met baie vriendelike inwoners.
Christopher C. - 10th September 2021
staying in Gariep Dam
Very friendly and convenient.
Christell F. - 6th September 2021
staying in Gariep Dam
Die sonsopkoms was een van die mooiste ooit.
Aimee C. - 31st August 2021
staying in Gariep Dam
Super nice thing to see, stayed at a stunning guest lodge on the way down. Very nice for a midway stop.
Susan W. - 25th August 2021
staying in Gariep Dam
Standaardkamer word ongelukkig deur kaggelrook van luukse kamer besoedel.
Johan S. - 23rd August 2021
staying in Gariep Dam
Die dam self is beslis iets om te sien!
Riana J. - 21st August 2021
staying in Gariep Dam
Baie mooi uitsig.
Johan K. - 20th August 2021
staying in Gariep Dam
Lieflike plekkie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]