Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gariep Dam

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gariep Dam

Rated 4.3 out of 5 based on 1317 reviews.

Gariep Dam

Gariep Inn

"Die dam self is vol maar die dame by Gariep Inn het genoem dat water in die dorpie 'n probleem is, aangesien stukkende pompe nie herstel word nie. Hierdie waterkrisis het ons nie geraak nie, ons het heerlik geslaap en gestort en kon verfris ons reis verder aanpak."

Gariep Dam

Angela's Lodge

"Die weer bepaal of dit 'n gunstige bestemming is of nie vir enige aktiwiteite op die dam."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Baie mooi skoon en die ideale "oornag" op pad na (of van) die Kaap. "

Gariep Dam

A'Damsview

"'n Goeie stop om bene te rek, vir die lang pad Kaap of Gauteng toe."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Gariepdam is 'n baie klein dorpie en dus nie veel om te doen nie. Meeste van mens se benodighede kan gekry word by die Mini Mart. 'n Besoek aan die damwal maak vir mooi foto's en 'n paar minute se tydverdryf."

Gariep Dam

De Lance Chalets

"Baie rustige area. Het pragtige foto's by die groot dam gaan neem. Daar gaan nie veel aan in die dorp nie, maar daar is plek om kos te koop en op die pad uit 'n vulstasie vir petrol."

Gariep Dam

De Lance Chalets

"Pragtig by die dam"

Gariep Dam

Angela's Lodge

"Not a fan of the town. It is a bit run-down. The location is excellent."

Gariep Dam

Gariepview

"Very nice place to stay."

Gariep Dam

Gariepview

"Gariep Dam is a nice area. Worth staying over there."

Gariep Dam

Gariepview

"Baie mooi oornagbestemming"

Gariep Dam

Gariep Inn

"Het nie gaan rondry nie, maar die winkel was 'n verrassing, alles wat jy nodig mag kry. Tjailatyd restaurant het ook beïndruk."

Gariep Dam

Fish Eagles Nest

"Straatname effens onduidelik."

Gariep Dam

Fish Eagle Lodge

"Net basics beskikbaar. Moet niks wow verwag nie."

Gariep Dam

A'Damsview

"Perfect place to stop over on a roadtrip or spend a weekend exploring the area."

Gariep Dam

Gariep Poplar Self-catering

"Baie goeie belewenis om so 'n erfenisgebied te besoek. Vriendelike mense in die dorp. Heerlik, en baie mooi om te sien."

Gariep Dam

Edelweiss B&B

"Die dam het oorgeloop en dit was pragtig om te sien."

Gariep Dam

Gariepview

"'n Juweel wat baie potentiaal het."

Gariep Dam

Gompou Straat 7

"Twee restaurante in dorp waar jy beslis sal lekker eet."

Gariep Dam

Gariepview

"Definitief aan te beveel."

Gariep Dam

View Lodge

"Baie mooi en lekker om te besoek."

Gariep Dam

Gariep, a Forever Resort

"Ons het al 'n paar keer by Gariepdam oornag en was baie gelukkig met hoe dit lyk. "

Gariep Dam

Fish Eagle Lodge

"Dorpie is klein, so nie seker of daar veel is om te doen nie, maar die uitsig is pragtig."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Vir 'n dag of twee om daar oor te slaap is ideaal."

Gariep Dam

Gariep Poplar Self-catering

"Daar is te min om te doen by Gariepdam en 'n besige gesin sal dit vervelig vind. Gariepdam is ver van voldoende inkopiebedrywighede. Ons gesin vind dit goed vir 'n halfpad stop en oorslaap op pad na Wes-, Suid- en Oos-Kaap."

Gariep Dam

Edelweiss B&B

"Beautiful place."

Gariep Dam

Gompou Straat 7

"Beautiful town."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!