Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.

Pretoria, Gauteng

Unionview Guest house

"Dis baie skoon. Ek het baie veilig gevoel."

Pretoria, Gauteng

Alongside 594

"Almal was baie vriendelik en behulpsaam."

Cullinan, Gauteng

The Corner Of

"Anders as 'n diamant is Cillinan ongelukkig besig om sy glans te verloor. Daar kan meer gedoen word om toerisme te bevorder, veral rondom die diep uitgrawing. Almal met wie ons te doen gehad het, was egter baie vriendelik."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Bushbliss Lodge

"Heerlike plek om deur te ry, mens sien altyd wild en dit laat 'n mens regtig voel dat jy in die natuur is!"

Pretoria, Gauteng

Queensrest

"Altyd 'n lekker uitstappie."

Pretoria, Gauteng

Rozendal Guest House

"Lyttelton is not a great destination. If I needed to work there I wouldn't visit."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Dit het baie plekke om te besoek en daar word voorsieniening gemaak vir alle mense in die samelewing."

Johannesburg, Gauteng

Eagle Cove

"Ek kom van die platteland en is nie gewoond aan die verkeer nie."

Johannesburg, Gauteng

Acorns on 8th

"Mens het 'n wanindruk van Johannesburg as 'n stedelike moeras. Die area waar ek was, was pragtig, rustig, met unieke winkeltjies en toeristebestemmings. Ek sal weer daar gaan kuier."

Pretoria, Gauteng

Retro Motel

"Ek het in Pretoria grootgeword, so sien dit nie as 'n toeriste-aantrekking nie. Retro Motel is wel 'n plekkie om te besoek."

Pretoria, Gauteng

King Protea

"Sal beslis weer daar oornag."

Pretoria, Gauteng

Gerty's

"Normale agteruitgang van ons land is duidelik hier ook sigbaar. Baie rommel, min onderhoud aan paaie en mense wat in openbaar lê en slaap, sommer langs die pad staan en loop. Gevoel van onveiligheid."

Johannesburg, Gauteng

Petria

"We went for a course. The traffic is horrendous and the loadshedding makes it worse."

Meyerton, Gauteng

Midvaal Gastehuis

"Ons het Meyerton vir 'n sportbyeenkoms besoek."

Johannesburg, Gauteng

Dalberry Guest House

"Nou nie die plek vir my as 'n toeristebestemming nie, maar vir 'n opvoering by Montecasino kan mens darem daar oorleef mits jy ook maar versigtig is. SA se groot stede gaan maar baie gebuk onder misdaad, verkragtings, kapings, ens. So mens sal nooit gerus wees om daarheen te gaan nie."

Johannesburg, Gauteng

93 On New

"Johannesburg not my favourite place. The great digs made up for the potholes, dysfunctional traffic lights and filthy surroundings."

Pretoria, Gauteng

Unionview Guest house

"Ons is plaasjapies, dus kom ons stad toe omdat ons MÓÉT."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Tranquillity Spa Lodge

"Baie veilig en maklik om te vind. Paaie baie mooi om te ry."

Johannesburg, Gauteng

Bankenveld House Bed and Breakfast

"Is maar 'n ou Vrystater en nie 'n stadsmens nie."

Pretoria, Gauteng

131 On Herbert Baker Boutique Hotel

"Beurtkrag maak die verkeer 'n nagmerrie."

Pretoria, Gauteng

Pretoria Inn Self Catering Guesthouse

"Pretoria is always nice to visit. Roads are mostly in good condition. The people are friendly."

Johannesburg, Gauteng

Town Lodge Waterfall, Midrand

"We had a bit of a problem finding an Uber from Lanseria to Midrand and the advice we got from a taxi driver was to change the payment option from card to cash and after half an hour of waiting we changed it and had an Uber within minutes."

Pretoria, Gauteng

Afrika Ikhayelihle Guest House

"Ons is nie baie lief vir die stad nie, so Pretoria as geheel is nie ons toeristebestemming nie."

Pretoria, Gauteng

Menlyn Residence - Luxury Six Sleeper

"Pragtige, skoon, boomryke stad!"

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!