Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Vir ons van die platteland bietjie besig. Maar als wat jy nodig het sal jy verseker in Pretoria kan kry."
"It is about 35 minutes from Pretoria. A peaceful respite from the city. We will explore more in the future."
"Ek kom van die Kaap so vir my is Johannesburg nie veel van 'n toerismebestemming nie."
"Bly 'n mooi stad. Ek sal weer daar gaan oorbly, veral as die jakarandas se persmantel die stad bedek."
"Ons het akkommodasie slegs gebruik vir 'n troue in die stad en omdat ons nie meer in die donker wil bestuur nie. "
"Soveel energie in Pretoria, was lekker vir 2 dae, maar ons het die Platteland se rustigheid gemis."
"Boksburg kan die middelpunt wees om Gauteng te verken."
"Pretoria het 'n wye verskeidenheid plekke om te besoek. Van stadslewe of die rustiger bosveld net buite die stad."
"Voel nie soos 'n stad nie, eerder 'n groot dorp waar jy gou heen en weer kan ry. Baie om te doen en te sien as jy tyd maak daarvoor. Lieflike weer en gawe mense."