Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.

Pretoria, Gauteng

Mohale Rest and Retreat

"Die rit na Jasmyn toe was die moeite werd."

Johannesburg, Gauteng

Danrit Guesthouse

"Dit is baie bedrywig, maar ook baie lekker."

Cullinan, Gauteng

Cheval Tachete

"Dis jammer dat die hele dorp 5 uur toemaak, want dan is dit 'n issue as jy bv. nie in 'n selfsorg-eenheid woon nie om bv. aandete uit te sorteer. Mens weet dit nie vooraf nie, jy aanvaar mos maar dat daar plekke sal wees wat oop is."

Johannesburg, Gauteng

JvR Guest Apartment

"I do think for business and hospital yes, but for holiday no."

Pretoria, Gauteng

Koru Guest House

"Pretoria is 'n pragtige plek!"

Hekpoort, Gauteng

Sable Hiking

"Fantastiese omgewing met baie om te doen."

Krugersdorp, Gauteng

Cradle Rusplekkie

"Dis 'n baie nice plekkie."

Pretoria, Gauteng

Mohale Rest and Retreat

"It is a fast city with great service. I would love to visit Pretoria again."

Krugersdorp, Gauteng

Kromdraai Gastehuis

"Krugersdorp het baie meer om te bied in die omliggende areas. Lekker area."

Pretoria, Gauteng

14 Candlewood Guesthouse

"'n Merkwaardige hoofstad wat jou werklik alles bied."

Johannesburg, Gauteng

Birch Tree B&B

"Johannesburg is more like a working place."

Johannesburg, Gauteng

Magnolia Guesthouse

"Het nie regtig plekke besoek nie. Was net daar vir Action Sport en besoek aan Meyerton."

Bronkhorstspruit, Gauteng

Ranonkel Overnight Guesthouse

"Quiet place indeed, they just need to get a mall."

Pretoria, Gauteng

4 You Self-Catering Accommodation

"Baie lekker weersomstandighede."

Johannesburg, Gauteng

At The View B&B

"Be careful out there."

Pretoria, Gauteng

Die Plaashuis

"Pretoria is ryk in geskiedenis en daar's 'n groot verskeidenheid aktiwiteite vir die hele familie. Ons het wel nie die geskiedkundige terreine besoek nie, maar het aktiwiteite en restaurante saam met die familie geniet."

Pretoria, Gauteng

Mohale Rest and Retreat

"Tydens beurtkrag is Pretoria verkeer 'n nagmerrie. Maar die hele Pretoria-streek het baie geskiedkundige plekke om te besoek, soos die nuutbefondse Voortrekkermonument."

Johannesburg, Gauteng

Heaven at Fountain Street Guest House

"Potholes in streets and poor lighting in roads were difficult to navigate when driving at night and sometimes during the day."

Vaal Marina, Gauteng

Sunset Cove Sensation

"Maak seker jy vat alles saam wat jy nodig het. Die plaaslike 2 winkelkies (Spaza) bied net die nodigste. Die slaghuis het geen verskeidenheid of voorraad. Miskien is als beter in seisoen? Ons het verkies om nie plaaslike geadverteerde restaurante te besoek nie omrede dit 'n absolute spook-omgewing is buite seisoen. Geen ander aktiwiteite soos visvang of bootritte aangedurf. Ek verkies Vaal na Potch kant met rivierfrontbestemmings ens. Vaaloewer bo!"

Johannesburg, Gauteng

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires

"Loadshedding- krag is meer af as aan. "

Johannesburg, Gauteng

Akweja B&B Accommodation

"Net nie vir my nie. Verkies oop vlaktes en baie ruimte. Vir iemand anders is die omgekeerde weer waar. Ek het jare terug in Roodepoort gebly, en het alles toe baie anders gevind."

Krugersdorp, Gauteng

Teak Guest Rooms

"Dit was baie gerieflik geleë aan 'n funksie wat ons daar naby moes bywoon."

Johannesburg, Gauteng

Peaceful Valley Bordering the City

"Johannesburg is maar anders as jy van die plaas af kom."

Pretoria, Gauteng

Annex Overnight Stay

"Convenient transport."

Johannesburg, Gauteng

Attaché Guest Lodge & Spa

"Johannesburg omgewing het pragtige plekke en mens kan leef daar. Voel net nie altyd baie veilig by verkeersligte en in strate nie maar in buitewyke is lieflike plekkies."

Cullinan, Gauteng

The Corner Of

"Oulike dorpie om deur te loop, en iets te eet. Ons het Cullinan nie te lank gelede besoek nie, en dan is daar nie werklik weer iets om te sien nie. Wees versigtig indien jy nie oor 'n naweek daar oorbly nie. Eetplekke is baie beperk na ure. Aangesien ons op 'n vakansiedag (Donderdag) oorgebly het, het ons verwag om verskeidend plekkies te kon kies vir aandete - fout. Die strate rol vroeg-vroeg op, en ons kon byna net by Oppistasie iets gaan eet voor 18:00. Ons het wel baie lekker geëet!"

Heidelberg, Gauteng

Ancient Days Guest Cottage

"Nie juis 'n vakansieplek nie, maar baie trouplekke!"

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!