Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gauteng

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng

Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.

Johannesburg, Gauteng

Acacia Rock

"Lockdown en crime eis sy tol. Voorstede kan nog gaan, maar JHB-sentraal is 'n no-go."

Pretoria, Gauteng

Big in Africa Lodge

"Pretoria het nie 'n strand nie."

Pretoria, Gauteng

Meadowbrook Guesthouse

"It's an A okay area to visit."

Pretoria, Gauteng

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

"Culture Club is a great place."

Johannesburg, Gauteng

Hole in One Boutique Hotel

"Sal ongelukkig glad nie aanbeveel nie."

Johannesburg, Gauteng

Die Appel & Ui Gastehuis

"Ons sal slegs hier oornag omdat stede nie ons tipe vakansiebestemming is nie."

Pretoria, Gauteng

Modern Vintage

"Roete-aanwysings baie reisiger-vriendelik. "

Pretoria, Gauteng

Moroccan House

"Uitstekende ligging vanuit Limpopo."

Pretoria, Gauteng

Cozy Manor Gastekamers

"Centralized in terms of all facilities one my need, they are within reach."

Pretoria, Gauteng

BietjiePlaas

"I’ll go back."

Pretoria, Gauteng

40 on Aspen

"Dis 'n besige plek! Tog geniet ek dit daar, die liggies is mooi in die aand."

Johannesburg, Gauteng

Parkhurst Ateljee

"Love the energy of the Jozi!"

Pretoria, Gauteng

730 On Sher

"Ons het 'n baie oulike ontbyt-plekkie ontdek wat net soveel meer bygedra het tot ons ervaring. "

Pretoria, Gauteng

Casa de Ross

"Daar is altyd iets lekker om te doen of te sien."

Pretoria, Gauteng

7 @ Brainline

"Misdaad groot probleem."

Heidelberg, Gauteng

De Rozenhof

"Lekker en mooi dorpie."

Pretoria, Gauteng

485 on Teresa

"Pretoria is 'n wonderlike stad, maar bietjie te besig as jy van die platteland af kom."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Kwintaba

"Absolutely amazing getaway, it's a Marloth Park 45 minutes from Pretoria."

Johannesburg, Gauteng

Vair's Place Apartment Lux Suites and Spa

"Traffic is hectic, but it is still beautiful."

Leeuwkloof Valley, Gauteng

Lethula

"Defintief potensiaal vir 'n wonderlike restaurant in area. Soms wil mens bietjie dit byvoeg by die wegbreek-ervaring."

Heidelberg, Gauteng

De Rozenhof

"Pragtige dorpie met baie geskiedkundige geboue!"

Vereeniging, Gauteng

The Yellow Butterfly

"Baie inkopiesentrums. Dis 'n baie besige dorp, parkering somtyds beperk."

Heidelberg, Gauteng

Die Dorps-Akker Gastehuis

"Baie besienswaardighede, 'n geskiedkundige dorpie!"

Johannesburg, Gauteng

Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse

"Strate is uiters vuil en onnet. Nie goeie indruk op eerste keer reisigers nie."

Pretoria, Gauteng

De Zoete Rust

"Busy. But it has all you need."

Gauteng

Diamantvallei Landgoed

"Gauteng is maar meer vir besigheidsreise en in ons geval was dit vir 'n troue."

Pretoria, Gauteng

Villa Portofino

"So much to see in Pretoria. We wish we had more time there."

Pretoria, Gauteng

Beni Apartment

"Een woord: Menlyn. Okay, daar is alles wat jy nodig het, natuurlik in Pretoria."

Gauteng

Markon River Lodge

"Ons tuiste en waar ons as vriende en families by plekke lekker rustig kan vakansie hou. Dis 'n pragtige dorp."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!