Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."
"We love to travel to The Wilgers in Pretoria. The area is all we need, with a lot of eating out and take away places. Nearby the Wilgers Life Hospital."
"Dinokeng Big Five Game Reserve is so close, we ended up going for a game drive on our first day and were treated to sighting 3 of the Big 5, and the farm on which Thala Thala Villa is located also had their own game - it was such a treat!"
"Ons is baie lief vir Pretoria en reis graag daarheen, ook omdat ons kinders daar bly."
"Die kinders het Maropeng en die Sterkfontein-grotte veral geniet. "Candle dipping" ook 'n heerlike aktiwiteit. Netjiese Superspar wat baie naby is. "
"It's close to the Hartbeespoort dam and close to Johannesburg. A good location!"
"Die beskikbaarheid van Groot 5 is baie misleidend en die grondpad het DRINGEND 'n skraap nodig!"
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Gauteng
Blue Moon Backpackers"Daars nie regtig veel om te doen waarvan ons weet nie."
"I am from the coast, but I really enjoy Pretoria, love the weather. The service and friendliness from staff at restaurants and Malls is on a different level compared to Port Elizabeth and everything just seems to work."
"I love Pretoria, for its people. They are the best in the world when it comes to friendliness and hospitality."
"Daar is baie om in die area te doen. Staproetes en aktiwiteite. Mooi area ook."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Gauteng
Its Anners"Hoogs aanbeveel. Nie 'n ver geryery met kinders nie en wonderlike wegbreek tydens die inperking."
"Besoek Pretoria net vir besigheid. 'n Besige en bedrywige stad t.o.v. verkeer en beweging. Wel mooi dele en mooi woongebiede, maar sekere dele slordig en noodwendige onderhoud vind nie plaas nie. Wel goeie winkels, aangename plekke om te besoek as mens tyd het."
"Pretoria East is a beautiful part of the country. Spacious, well kept areas."