Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Klein dorpie met 'n groot hart. Vriendelike kleinsake-ondernemers! Ek is mal oor die klein winkeltjies en lekker eetplekke."
"Johannesburg het agteruitgegaan sedert 'n jaar gelede. Vuil, rommel langs paaie. Taxis nog steeds ongeskik en onverskillig, swak/geen polisiëring."
"Soos alle ander plekke onder ANC-beheer is dit nie meer 'n skoon stad nie en die straatname wat onherkenbaar verander om politieke punte te wen is hoogs onnodig. Bly weg uit die middestad!"
"Very nice restaurants with vegan options. The area is clean, people are friendly, roads are well maintained."
"Heerlike ontbyt by Opikopi Gastehuis se Peppertree restaurant. Pragtig met uitstekende diens. Ook super-skoon."
"Pretoria lê my na aan die hart, veral omdat ek daar studeer het. Dit is 'n stad, maar tog is daar 'n rustigheid."
"We were there visiting our son at University and were not there as tourists. So I am not in a position to comment constructively on that. However, the restaurants - The Dros and Crawdaddys were very good and Menlyn shopping centre had everything we needed."
"Baie mooi area en selfs die naburige verblyfplekke is besonder vriendelik en behulpsaam."
"Dit wat ons gesien het, lyk of dit die moeite werd is om daarnatoe te ry, nie te ver uit PTA nie, en dit lyk ook of veiligheid hoog op hulle lys is."
"Pretoria is the place to be well established for weddings and parties and have 5-star accommodation."
"Die groter metropolitaanse gebied van Johannesburg bied 'n wonderlike klimaat en ongelooflike mooi dinge en 'n groot verskeidenheid van mense en kulture om te beleef. Dis egter in 2021 'n groot jammerte dat mens ook altyd deur bewus moet wees van moontlike gevare soos ernstige misdaad en verwaarloosde infrastruktuur wat jou veiligheid kan bedreig. Dis 'n alombekende werklikheid dat hierdie gevare tot 'n baie groot mate veroorsaak word deur voortslepende korrupsie en swak dienslewering van vele plaaslike, provinsiale en nasionale regeringsinstansies."
"I was born and bred in Pretoria but I can't stop exploring this City, it has more to offer for any reason, leisure, business, holiday."