Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Self lank in Pretoria gewoon en altyd lekker om die stad te besoek."
"Maklike bereikbaarheid as gevolg van snelweë. E-tol is egter 'n probleem aangesien daar geen bemanning is by die plekke om te betaal nie."
"Ons gaan gewoonlik vir besigheid, maar daar is genoeg vermaak as mens sou wou langer vertoef."
"Taxi's is ’n probleem. Geen respek vir ander padverbruikers nie. Sommige dele van Pretoria voel baie onveilig. Ons het veilig gevoel waar ons gebly het."
"The direction is easy. It's scary to visit Johannesburg but the area you're in is safe."
"Pretoria bied jou alles in elke situasie. Pretoria was nog altyd 'n spesiale destinasie."
"In die omgewing waar ek was, was almal vriendelik en behulpsaam wat ek, as Vrystater, baie waardeer het."
"Baie oulike plekkies om te besoek, net 'n jammerte meeste betrekkings is toe op Maandae en Dinsdae en sommiges is oop net van Vrydag tot Sondag."