Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
"Garsfontein is 'n woonbuurt nie 'n vakansieoord nie. Dit het my uitstekend gepas. "
"Randjesfontein waar die gastehuis self is, is baie mooi en veilig, maar Midrand is nie juis 'n goeie toeristebestemming nie."
"Overall its a very nice area. Seemed to be safe. Lots of entertainment surrounding the area."
"Die bos naby die stad. Goeie geleentheid om nie ver te ry nie vir 'n ervaring wat jy nooit sal vergeet nie. "
"Kostes van die betaling per persoon saam met betaling om deur Dinokeng baie hoog veral as jy baie persone is, teenoor Kruger Wildtuin."
"Magaliesburg is great for a weekend getaway. Not too many restaurant options in the Magaliesburg/Hekpoort area. Good for birding and nature walks."
"Vir die stadsmens definitief 'n baie lekker omgewing om winkels te besoek en baie lekker eetplekke ook."
"Aangesien Dinokeng baie kampterreine het, is dit 'n wonderlike bestemming."
"Roodepoort is pragtig met al die berge en boomryk en groen. Beslis 'n diamant in Johannesburg. "