Verified Reviews of George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 405 reviews.
Ilse S. - 3rd July 2019
staying in George
Pragtige dorp en mal oor George.
Koos J. - 2nd July 2019
staying in Bodorp, George
Die omgewing is mooi, netjies en skoon, en naby al die belangrike restaurante, winkels, ens.
Irma E. - 1st July 2019
staying in Heatherlands, George
Goeie area.
Colleen T. - 30th June 2019
staying in George
My gunsteling-wegbreekplek.
Marcus P. - 28th June 2019
staying in Heatherlands, George
Pragtige, veilige omgewing.
Clint H. - 24th June 2019
staying in George
Ek wil graag eendag daar gaan woon.
Lydia D. - 20th June 2019
staying in George
Pragtige natuurskoon en vele dinge om te doen. Fantastiese infrastruktuur en beste restaurante.
Anine D. - 20th June 2019
staying in George
Daar was 'n heerlike plekkie waarnatoe mens kan gaan met jou die hele familie wat veral kindervriendelik is. Dis die Redberry Farm. Baie baie nice plekkie met die vriendelikste mense en so 'n lekker atmosfeer.
Johann M. - 18th June 2019
staying in Heatherlands, George
Pragtige boomryke woonbuurt teen die berge in George. Sentraal geleƫ naby sakekern. Naby is daar teen die berg voetslaanpaaie en ook om met fietse oor die berg te ry Heroldsbaai toe as jy so sou wou.
Deetleff S. - 11th June 2019
staying in George
Mooi plek met goeie gholfbane.
Patricia J. - 10th June 2019
staying in Heatherlands, George
Baie lieflike stil area.
Bernard R. - 5th June 2019
staying in George
Great for golfers; transport museum worth a visit; power car trip.
Tracey D. - 27th May 2019
staying in George
Heart of the Southern Cape.
Deon S. - 25th May 2019
staying in George
Baie plekke om te besoek en skoon en netjiese dorp.
Pierre S. - 19th May 2019
staying in George
Ons het die spoorwegmuseum baie geniet. Skoon en pragtige dorp.
Bennie S. - 16th May 2019
staying in George
Ek ken die Tuinroete en Suid-Kaap en dis een van die beste streke in RSA.
Cornelia D. - 9th May 2019
staying in George
Ons sal beslis terugkom. Baie oulike toeriste gebied en almal is baie vriendelik en behulpsaam.
Hanli V. - 9th May 2019
staying in Heatherlands, George
Absoluut hemelse area in George.
Gerda V. - 8th May 2019
staying in George
Lieflike dorp met lekker atmosfeer.
Shireen M. - 7th May 2019
staying in George
Dit is 'n baie mooi plek, en sal enige een aanraai om dit te gaan besoek.
Raymond S. - 7th May 2019
staying in George
A very safe and clean town, being occupied by friendly people.
Steve D. - 6th May 2019
staying in George
Dorp wat die reisiger baie kan bied.
John Sydney T. - 5th May 2019
staying in Heatherlands, George
Peaceful beautiful and quite area.
Belinda F. - 2nd May 2019
staying in George
Het dit baie geniet, naby Knysna, Hartenbos, ens.
Dinie V. - 23rd April 2019
staying in George
George bied iets vir almal. Sal nie omgee om daar te bly nie.
Liezl F. - 23rd April 2019
staying in George
Sal graag daar wil bly. Netjies, skoon en veilige dorp.
Steven W. - 22nd April 2019
staying in George
Pragtige juweel met pragtige mense.
Andre D. - 16th April 2019
staying in George
Daar is soveel "versteekte juwele" om George om te besoek wat George 'n baie gewilde toeriste-/vakansie-bestemming maak en George is nie verniet aangewys as die beste plek in die land om in te bly nie.
Linda H. - 9th April 2019
staying in George
Wow, 'n mens kan verslaaf raak aan hierdie beeldskone omgewing!
Dean F. - 9th April 2019
staying in George
George is goed, maar slaap gerus by Knoetzekama.
Annare M. - 4th April 2019
staying in Heatherlands, George
Stil en rustig, maar tog sentraal genoeg.
Hendrik V. - 3rd April 2019
staying in George
George is 'n pragtige plek wat baie vir die reisiger en toeris bied.
Monica D. - 1st April 2019
staying in George
Dorp en skoon en mense is vriendelike.
Elmarie V. - 1st April 2019
staying in George
Puik vakansiedorp en omgewing.
Anel F. - 1st April 2019
staying in George
Baie nice!
Johannes V. - 31st March 2019
staying in Campher's Drift, George
Pragtig, boomryk en rustig en baie spasie.
Suzette L. - 29th March 2019
staying in George
Totaal en al verlief op George en omgewing.
Charlene R. - 28th March 2019
staying in George
Baie mooi plek.
Chris En Lienkie O. - 28th March 2019
staying in George
Ons hou van George, baie om te doen, geniet George altyd.
Pieter D. - 27th March 2019
staying in George
George is lekker sentraal tussen besienswaardighede.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com