Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

George

All reviews have been left by TravelGround customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1518 reviews.

George

ArendsRus Country Resort

"Lekker omgewing, baie om te sien!"

George

Green Pastures Guesthouse

"Nice golf courses."

George

Lientjies Overnight

"Baie naby aan al die gewilde strande. Asemrowende naruurskoon. Pragtige berge."

George

Lazy Lavender Guest Room

"Ek kuier gereed in George. Dis 'n baie rustige en kalmerende plek en daar is baie om te sien."

George

Lorita's

"Berge ongelooflik"

George

Dolphin View

"Easy access to highways and very good roads. We visited winelands, the beach, and the Garden Route Mall. Amazing experience."

George

Georgian Blue

"Opvallend skoon en netjies. Baie vriendelike, hulpvaardige personeel waar jy ook al gaan."

George

Herolds Bay Heights

"Asemrowende berge en omgewing met soveel om te doen."

George

Waves Of Grace Seafront Villa

"Die ideale omgewing met pragtige strande, baie toeriste-aantreklikhede en vriendelike mense."

George

Oupa se Pitte

"Fantastiese skoon, netjiese dorp waar mense nog die reëls volg."

George

42 On Adderley

"Ons wil graag George toe trek eendag. Wonderlike plek."

George

21 Heather Road

"It's beautiful, I can't even describe the beauty of this place."

George

Oakhurst Hotel

"George is 'n baie pragtig en die plek is baie skoon en netjies."

George

ArendsRus Country Resort

"Ons was baie beïndruk met George, hulle publieke vervoer en die algemene netheid van die dorp. 'n Voorbeeld vir almal."

George

Heroldsbay Views

"'n Pragtige plek in 'n asemrowende area."

George

Over the Mountain Guest Farm

"Baie van die restaurante maak vroeg toe en nie baie strande wat kindervriendelik is nie."

George

Heroldsbay Views

"George is baie spesiale plek en ideaal geleë om die Tuinroete te verken."

George

The Georgian

"Ons was aangenaam verras deur die George Botaniese Tuine. Dit was nie oorvol op Nuwejaarsdag nie en was die ideale plek vir 'n piekniek."

George

Ibis Place Guest House

"4 stars for George."

George

Willow Cottage

"George is baie besig gedurende Desembermaand, maar ons het dit steeds geniet en is dit gerieflik geleë aangesien Sedgefield, Knysna, Hartenbos en Mosselbaai nie so ver is nie. Daar is soveel om te doen en te sien. Kuier was heerlik in George!"

George

Lazy Lavender Guest Room

"Love the town, clean and well kept."

George

Camphers Rest

"Puik bestemming met wye verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Baie skoon en netjies. Met een woord, asemrowend."

George

La Montagne

"The roads and the beaches are clean and you feel save."

George

Highlands Lodge Mountain Retreat

"Skoon en rustige atmosfeer. Paaie is 'n droom. Niks potholes."

George

The Georgian

"Mooi skoon dorp."

George

Oakhurst Hotel

"Fantastiese plek. Perfek vir gesinsvakansies."

George

Camphers Rest

"George is centrally located within easy reach of Herolds Bay and Victoria Bay as well as Wilderness and Sedgefield, a very clean but extremely busy town."

George

Robin's Rest and Lilly's Rest

"Baie, baie mooi dorp."

George

ArendsRus Country Resort

"Apart from the pretty golf course, we were quite disappointed with George."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!