Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gonubie

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gonubie

Rated 4.5 out of 5 based on 232 reviews.

Gonubie

Seaside Holiday Apartments

"Mooi kusdorpie en baie stil. Min toeristeaantreklikheid."

Gonubie

Benri Guesthouse & Self-catering

"Dit is 'n baie rustige dorpie en jy vind alles baie gou. Die strand gebied is groot en kan nie sommer beknop wees met vakansiegangers nie. Werklik 'n aanbeveling."

Gonubie

Chanteclear

"Netjiese rustige plek."

Gonubie

The Sunflower

"Ek dink as die munisipaliteit die paaie regmaak en verbeter, sal ek dit oorweeg om meer gereeld te gaan kuier. Ek het baie jammer vir my motor gevoel, want jy moet die beste gedeeltes op die pad soek om op te ry, veral die paaie tussen die huise was skokkend."

Gonubie

9 Coogee Bay

"Gonubie is a beautiful sea side town with a lot of charm. It has a small town feeling and is a wonderful place to get away from the city rush."

Gonubie

Tidewaters River Lodge

"First time visiting the area and only a short stay but I am interested to see what else Gonubie offers in terms of a travel destination."

Gonubie

Ivy Cottage

"Paaie is verskriklik sleg. Baie slaggate. Bestuur versigtig!"

Gonubie

Chanteclear

"Mooiste uitsig en wonderlike eetplekke."

Gonubie

33 Degrees - South Flat 2

"Skoon en alles binne bereik."

Gonubie

9 Coogee Bay

"Rustige omgewing. Vriendelike mense. Heerlike plekke waar etes genuttig kan word. Die strand is baie veilig vir swem en staproetes.Hondevriendelik. Alles wat benodig word van is bereikbaar. Ons sal Gonubie weer besoek."

Gonubie

Chanteclear

"So 'n pragtige plekkie. Gaan nog eendag daar bly definitief."

Gonubie

111 Rose and Ale

"Lekker stil en hotel werklik 'n plesier vir 'n bier."

Gonubie

101 on Tenth

"Low traffic. Quiet area."

Gonubie

Rosewood Self-Catering

"Lekker kusdorp, goeie koopsentrum, mooi strand."

Gonubie

Chanteclear

"Mooi area, maar die paaie kort dringend herstelwerk. Hoofpaaie redelik okay, andersins is dit 'n nagmerrie. Mooi strande, heelwatg restaurante naby."

Gonubie

Gonubie Summit

"Everything was wow!"

Gonubie

Gonubie Summit

"Gonubie is 'n fantastiese vakansie plek met alles wat jy nodig het. Jy het glad nie nodig om Oos-Londen toe te gaan nie."

Gonubie

Gonubie Home

"Gonubie is 'n mooi skoon rustige dorp. Strand is maklik bereikbaar. 'n Apteek en die nodige winkels en dienste is beskikbaar. "

Gonubie

St. Croix Cottage

"Baie goed, sentraal geleë as jy wil reis."

Gonubie

111 Rose and Ale

"Die omgewing is pragtig net die teerpaaie kort dringende aandag."

Gonubie

111 Rose and Ale

"Mooiste plek in Oos-London. "

Gonubie

St. Croix Cottage

"Baie rustig."

Gonubie

Lollee's Cottage

"Lekker plekkie."

Gonubie

Chanteclear

"Lekker plek om te gaan rus."

Gonubie

13 Pearce

"Wat 'n verrassing. Dit is 'n ongelooflike vakansiebestemming. Geen vertrapping van toeriste nie, heerlike strande en riviermond, ongelooflike natuurskoon en naby alles as jy groot winkelsentrums mis."

Gonubie

111 Rose and Ale

"Lieflik en onverwagte natuurskoon. Swem heerlik in die mond van die rivier."

Gonubie

Chanteclear

"Baie mooi dorp met beeldskone strandmeer."

Gonubie

Tidewaters River Lodge

"Pragtige natuurskoon met skoon strand. Gonubie is klein tog beskik dit oor alles wat 'n toeris mag benodig. Word hoogs aanbeveel. "

Gonubie

13 Pearce

"Puik. Ons gaan beslis weer."

Gonubie

Panorama B&B

"Baie lieflike strande."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!