Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gouritz

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gouritz

Rated 4.4 out of 5 based on 178 reviews.

Gouritz

SandyPaws

"Rustige vakansiedorp."

Gouritz

Hang Ten

"Gouritz bly ons droom-vakansie, ons kamp elke Desember daar vir die afgelope 10 jaar!"

Gouritz

SandyPaws

"Pragtige plek."

Gouritz

Laventelbos

"Quaint and friendly village with unsurpassed sea vistas."

Gouritz

Beach Break

"Heerlike speel ook by die Gouritsmondrivier (op pad Vleesbaai toe) en die biblioteek het ook 'n klein speelparkie vir die kleinspan."

Gouritz

Laventelbos

"Gouritz is 'n pragtige dorpie met vriendelike mense en almal so bedagsaam. "

Gouritz

Vitamiene See

"Baie mooi en veilig."

Gouritz

SandyPaws

"Vir my met 'n gesin was dit bietjie stil, omdat daar geen aktiwiteite vir kinders is nie, ek dink ouer mense sal dit baie meer geniet. Plek in geheel is baie goed en skoon. Daar is beperkte winkels en items, so plek is meestal net om te ontspan en weg te kom van alle geraas en misdaad."

Gouritz

Marie's Flat

"Naby aan verskeidenheid van toeristebestemmings, baie stil en rustige dorpie."

Gouritz

SandyPaws

"Baie oulike plek."

Gouritz

Beach Break

"Definitief die moeite werd om oor te bly. Pragtige dorp en vriendelike mense."

Gouritz

Pik ’n Wyn

"Rustig en veilig."

Gouritz

SandyPaws

"Ek hou baie van Gouritz sal weer daar gaan bly. Mense vriendelik."

Gouritz

Oppi C

"Aards"

Gouritz

Hang Ten

"Die strande in die dorp is nie toeganklik vir troeteldiere nie. Ek dink hulle moet in ag neem dat daar ander dorpe op die Tuinroete is met totale oop strande vir diere."

Gouritz

Gourits Holiday Flats

"Dis 'n baie vriendelike dorpie waar almal mekaar groet. Ons hele vakansie was 'n goeie ervaring."

Gouritz

Beach Break

"Klein dorpie, die natuur bied baie aktiwiteite. Die mense is ongelooflik vriendelik in die dorp."

Gouritz

Eco Marine Lodge

"Dorp is skoon, kort goeie toegang tot mond self."

Gouritz

Fisherman's Post

"Great fishing destination."

Gouritz

SandyPaws

"Ons aftreeplek, pragtige netjiese dorpie gaan elke jaar daarheen."

Gouritz

Eco Marine Lodge

"By Gouritsmond is daar ’n lieflike strand."

Gouritz

SandyPaws

"Na ek in Gouritz was is ek seker dat ek eerder daar wil gaan bly. Die dorpie en sy mense is net van die beste."

Gouritz

Vitamiene See

"Should one look for a place to unwind and build up reserves for the new year, Gourits is the place to consider. Far from the maddening crowd, close to nature. Be lulled to sleep by the breaking waves and be greeted by francolins, tortoises, hares and small antelopes at daybreak."

Gouritz

SandyPaws

"Klein, stil, veilige dorpie soos ons daarvan hou. Slegs 45 km vanaf die groot sentrums in Mosselbaai."

Gouritz

Family Beach House in Gouritz

"Baie stil plek weg van al die geraas; kon lekker ontspan."

Gouritz

SandyPaws

"Dit is bietjie ver uit die beskawing vir toeriste."

Gouritz

Marie's Flat

"Dit is 'n lekker stil tog winderige vakansieplek."

Gouritz

Pik ’n Wyn

"Klein maar oulike dorpie!"

Gouritz

Die Anker

"Lekker stil en rustige kusdorpie, met vriendelike mense. Die hengelaar sal dit regtig geniet."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!