Verified Reviews of Graaff-Reinet

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Graaff-Reinet

Rated 4.47 out of 5 based on 463 reviews.
Melanie D. - 21st February 2018
staying in Graaff-Reinet
Baie om te sien!
Dieter C. - 12th February 2018
staying in Graaff-Reinet
Hier is baie om te beleef. 'n Mens sou maklik 3 of meer volle dae hier kon bly om die dorp en sy omgewing te verken. Ons het veral die Vallei van Verlatenheid en die Kamdeboo park geniet. Nieu Bethesda was ook mooi om te sien. Reinett Huis is interessant maar ons sou meer van die geskiedenis van een van Graaff-Reinet se bekendste inwoners - Dr. Andrew Murray - wou sien. 'n Besoek aan die Te Water House (antieke handelaar) is beslis die moeite werd. Die eienares het ons allerhande staaltjies oor die dorp vertel.
Engela P. - 7th February 2018
staying in Graaff-Reinet
Dis 'n sjarmante skoon dorp met talle historiese besienswaardigede en natuurskoon. Oulike winkeltjies en puik restaurante.
Peet D. - 4th February 2018
staying in Graaff-Reinet
Graaff-Reinet is mooi in die middel tussen Gauteng en die Oos-Kaap of Karoo. Die hele dorpie neem 'n mens terug na die 1920's, toe al die huise pragtig gebou is met pilare om stoepe by die voordeur, gevormde stoepdakkies, groot houtdeure en plankvloere. Ons slaap graag daar oor wanneer ons na die Oos-Kaap of Karoo reis.
Louis M. - 2nd February 2018
staying in Graaff-Reinet
Doen gerus die moeite om die kunswinkels op te spoor in die klein strate vanaf die hoofstraat.
Nina S. - 28th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Wil graag Derick's Auto Electrical in College-weg (N9-deurpad, om die hoek van die koperasie) aanbeveel. Die jonge, pasgetroude man het die dag na Nuwejaar self ingespring (sy arbeiders het nie opgedaag nie) om ons in 'n japtrap te help met 'n kritiese elektriese probleem in ons voertuig. Hierdie Gautengers voel steeds skuldig oor hoe min hy ons daarvoor gevra het, gegewe hoe verleƫ ons oor sy hulp was.
Esther S. - 27th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Ek het hierdie keer net oorgeslaap op pad na my nuwe huis in Napier, maar het voorheen reeds die Camdeboo Reservaat besoek waar verruklike natuurskoon is om te besigtig.
Adri A. - 26th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Mooi dorp. Puik wegbreekbestemming!
Elize J. - 23rd January 2018
staying in Graaff-Reinet
Interessante dorpe met 'n warmte en winkeltjies wat ons asems weggeslaan het.
Schalk V. - 22nd January 2018
staying in Graaff-Reinet
Pragtige Karoodorp met baie geskiedkundige geboue.
Schan B. - 22nd January 2018
staying in Graaff-Reinet
Oulike Karoodorpie. Gawe mense.
Milton V. - 22nd January 2018
staying in Graaff-Reinet
Lieflike dorp. Sal beslis moet terugkeer om die ander besienswaardighede, museums en natuurskoon te ervaar.
Martiie S. - 22nd January 2018
staying in Graaff-Reinet
Was nie seker waar die restaurante was nie, maar het gou by 'n vulstasie uitgevind.
Noel S. - 21st January 2018
staying in Graaff-Reinet
It is a town with a lot of history and it can be a worthwhile destination for travellers.
Frederik M. - 19th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Seker die mooiste kerk in die land. Wens ons kon meer tyd daar spandeer.
Naielah S. - 16th January 2018
staying in Graaff-Reinet
A great stop on the way back to Cape Town - it's worth the 100 km detour!
Francois D. - 15th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Die museums, Vallei van Verlatenheid en die vetplantkwekery is beslis 'n besoek werd. Moet ook nie vergeet om 'n paar stukkies vleis by Kamdeboo-slaghuis te koop nie - dis 'n moet. Cold Stream Restaurant is ook hoogs aan te beveel.
Andre P. - 15th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Wat 'n besonderse dorp.
Kris D. - 12th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Was aangenaam verras.
Natasja G. - 11th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Ons het gewoonlik net in Graaff-Reinet gestop om brandstof in te gooi, maar om daar te oornag was heerlik. Die oulikste restaurante.
Randall S. - 11th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Sal weer besoek.
Martin S. - 11th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Geskiedkundige dorp wat goed omsien na sy ou geboue. Interessante museums, die moeite werd om te besoek.
Susna S. - 11th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Baie mooi, netjiese dorpie. Die moeite werd om oor te slaap en hul restaurante op te soek en te besoek.
Hein S. - 10th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Die juweel van die Karoo omarm deur Sondagsrivier soos 'n wilde Kambro.
Louw C. - 9th January 2018
staying in Graaff-Reinet
'n Mooi en vriendelike dorpie.
Sonja J. - 9th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Valley of Desolation is 'n moet-sien. Daar is ook pragtige museums en oulike restaurante.
Maretha V. - 9th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Baie leersaam en pragtige dorp.
Diff D. - 8th January 2018
staying in Graaff-Reinet
None.
Julene C. - 4th January 2018
staying in Graaff-Reinet
Graaff-Reinet is 'n groot en pragtige dorp, maar dit was net moelik om eetplekke op Kersdag te vind. Alles was gesluit.
Ursula M. - 3rd January 2018
staying in Graaff-Reinet
Beautiful Karoo-town with beautiful surroundings.
Kim A. - 18th December 2017
staying in Graaff-Reinet
Perfect stay on the way to the Eastern Cape.
Johannes P. - 14th December 2017
staying in Graaff-Reinet
Heerlike eetplekkies!
Bonita G. - 11th December 2017
staying in Graaff-Reinet
Pragtige dorpie met die mooiste kerkie en dit is ook baie skoon.
Deon B. - 9th December 2017
staying in Graaff-Reinet
Gorgeous and charming little town. Loved the architecture and the friendly people.
Willie S. - 7th December 2017
staying in Graaff-Reinet
Rustige dorpie.
Elize D. - 13th November 2017
staying in Graaff-Reinet
A historical town. I would love to go back and spend more time there.
Elmarie E. - 7th November 2017
staying in Graaff-Reinet
Die baie rommel by Graaff-Reinet se ingang van die Noorde en voor die winkels asook om die museum gedeelte van die dorp skep `n baie swak indruk. Die museums is oor naweke net tot 1 uur oop wat dit moeilik maak vir reisigers om die museums te besoek.
Anieka M. - 25th October 2017
staying in Graaff-Reinet
Baie mooi dorp met heelwat historiese geboue.
Carla L. - 18th October 2017
staying in Graaff-Reinet
The most peaceful and breathtakingly beautiful place I've ever experienced.
Nic V. - 17th October 2017
staying in Graaff-Reinet
'n Besoek aan Vallei van Verlatenheid moet gedoen word en ook Nieu-Bethesda.