Verified Reviews of Grahamstown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Grahamstown

Rated 3.94 out of 5 based on 90 reviews.
Riette B. - 30th April 2018
staying in Grahamstown
Onverwagse lieflike ligging met natuurskoon en lieflike restaurante.
Christine M. - 17th April 2018
staying in Grahamstown
There are no decent restaurants in Grahamstown - they are mostly sub-standard and charge exorbitant prices for what they serve. The restaurant service is also poor and very slow. One further tends to get harassed by car guards in town.
Angela G. - 10th April 2018
staying in Grahamstown
It would be really nice if the potholes were fixed!
Johan C. - 8th April 2018
staying in Grahamstown
Die paaie is skokkend!
Jacques T. - 20th March 2018
staying in Grahamstown
Interessante dorp met baie eetplekke en hulle bedien lekker kos. Die paaie kort aandag soos in enige ander plattelandse dorpie.
Erica M. - 16th March 2018
staying in Grahamstown
Vir 'n persoon wat hou van geskiedenis en geboue is dit 'n moet.
Ziyanda N. - 10th February 2018
staying in Grahamstown
I enjoyed Grahamstown but there are lot of potholes.They really need to do something about them, I didn’t feel at any point that my car wasn’t going to be damaged.
Yvonne M. - 5th February 2018
staying in Grahamstown
Quite place. Wonderful.
Benita . - 5th February 2018
staying in Grahamstown
Die slaggate is verksriklik!
Samil P. - 2nd February 2018
staying in Grahamstown
Roads are terrible.
Ilse T. - 31st January 2018
staying in Grahamstown
Grahamstown, veral kampus, het werklik mooi geboue en kerke. Ons het die restaurante ook geniet. Vriendelike mense oral.
Estelle N. - 9th January 2018
staying in Grahamstown
'n Mens behoort meer as een dag daar te vertoef om alles te sien. Ons was jammer dat The Observatory tans vir restourasie gesluit is en dat die Settlers Foundation op Gunfire Heuwel ook vir die Kersvakansie gesluit was. Die Albany Museum was die besoek werd en die dame by die toerismekantoor was behulpsaam en vriendelik.
Frans H. - 3rd January 2018
staying in Grahamstown
Pragtige dorp, met baie geskiedenis, maar vinnig aan die agteruitgaan. Die dorp se paaie is uiters sleg, en die water kwaliteit is swak. Ek kuier eerder in dorpe soos Prins Albert, Steylerville, Graaff Reinet, Gariep, Calitzdorp, Barrydale, Swellendam, Montagu waar hulle na toeriste en hulle dorp omsien.
Michelle O. - 26th December 2017
staying in Grahamstown
Extreme unfriendly town.
Elmarie V. - 21st December 2017
staying in Grahamstown
Geniet dit om in Grahamstad te kuier omrede daar vele geskiedkundige plekke is om te besoek en die plekke is loopafstand van mekaar.
Ronel C. - 13th December 2017
staying in Grahamstown
Sal baie graag meer tyd wou spandeer. Wil na al die besienswaardighede gaan kyk. Het net 'n paar ure gehad voor donker en voor volgende oggend se vertrek. Baie slaggate in die dorp.
Maret O. - 27th November 2017
staying in Grahamstown
Oulike plekkies om te besoek, maar die stad self kort instandhouding. Alles is bietjie verwaarloos en paaie is nie in goeie kondisie nie.
Karl N. - 17th November 2017
staying in Grahamstown
The town is run down, many potholes. Cows roaming around. Disappointing, because it's not what it used to be.
Legolo T. - 14th August 2017
staying in Grahamstown
Quite, peaceful and beautiful small town with many churches and historical buildings.
Heidi B. - 5th July 2017
staying in Grahamstown
I only visit Grahamstown during the festival and I always enjoy it and return every year.
Doug R. - 8th June 2017
staying in Grahamstown
Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down.
Janet D. - 29th May 2017
staying in Grahamstown
Historiese besienswaardighede. Toerismekantoor kan meer behulpsaam wees.
Fritz D. - 7th April 2017
staying in Grahamstown
'n Pragtige dorp, en hul gholfbaan is ongelooflik mooi, ek gaan nog terugkom en hier kom speel.
George H. - 17th February 2017
staying in Grahamstown
There is not much to see there.
Pieter R. - 10th January 2017
staying in Grahamstown
Net jammer die Camera Obscura was stukkend en die katedraal was toe.
Mariette H. - 26th December 2016
staying in Grahamstown
'n Juweel met baie interessante besienswaardigehede wat 'n opvolgbesoek regverdig.
Francois V. - 23rd September 2016
staying in Grahamstown
Dis maar die gewone Oos-Kaapse dorp met beeste en donkies in die strate.
Sandy B. - 9th September 2016
staying in Grahamstown
An amazing town - clean and well preserved. The community takes pride in the heritage.
Johan M. - 25th August 2016
staying in Grahamstown
Jy sal 2 dae of so daar moet spandeer om die museums en geskiedkundige plekke te besoek.
Louie V. - 5th May 2016
staying in Grahamstown
Kan lekker koel raak hier - pak maar 'n warm dingetjie in.
Craig L. - 28th April 2016
staying in Grahamstown
Very neat and clean town.
Renay D. - 11th February 2016
staying in Grahamstown
Pragtige kerke en ou geboue in die dorp.
Nina V. - 26th January 2016
staying in Grahamstown
Pragtige dorp!
Gordon B. - 16th January 2016
staying in Grahamstown
Some restaurants other than the Spur would be great!
Attie C. - 13th January 2016
staying in Grahamstown
Die twee museums op Grahamstad is 'n moet sien. Daar is 56 kerke indien iemand daarin belangstel. Ons was by die krieketfees vir skole. Die kolleges waar die kinders gespeel het is nog baie netjies met aangename personeel. Daar is 'n paar restaurante en nagklubs om ook te besoek.
Anthony P. - 29th December 2015
staying in Grahamstown
Roads and buildings need to be upgraded.
Leon F. - 27th December 2015
staying in Grahamstown
Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis.
Margie S. - 18th December 2015
staying in Grahamstown
I know that the students were not there, but hardly anything was open including the memorial on top of the hill. We walked around it and I was very saddened by the state of the grounds. Lots of weeds and the lawns needed tending to. The building was not looking its best either.
Ines K. - 11th November 2015
staying in Grahamstown
Die paaie is in 'n baie slegte toestand. Daar is kommer oor die kwaliteit van die water.
Karin K. - 5th November 2015
staying in Grahamstown
Al die geskiedenis, die ervaring en die natuur rondom, is wonderlik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com