Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Great Brak River

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Great Brak River

Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.

Great Brak River

Dwarswegstrandoord

"Very lovely town with all the conveniences and charm."

Great Brak River

Four Seasons Guest House

"Heerlik by De Dekke Restaurant gekuier."

Great Brak River

Lent @ Grootbrak

"Die plek om te wees vir rus en vrede. Pragtige voëls en rustige atmosfeer."

Great Brak River

@ The Lighthouse

"Altyd mooi en rustig hier. My vriendinne wil gewis weer terugkom."

Great Brak River

Higgs Hope Self-catering

"Absoluut sielsryke, onverbeterlike bestemming vir 'n ruskansie. Die reuk van fynbos, omring deur berge so blou so blou en die see se geluide is onverbeterlik."

Great Brak River

Kia Ora Estate

"Padwerke het dit moeilik gemaak, maar dis baie mooi plek."

Great Brak River

Kontrei BB

"Sal volgende keer nader aan rivier wil bly. 'n Mooi dorpie, net jammer ons het nie genoeg tyd gehad om dit te verken nie."

Great Brak River

Kontrei BB

"Ons ervaring by die Pick en Pay en Dekke was nie aangenaam nie. Ons het maar na die winkel sentrum in Hartenbos toe gery om inkopies te doen. "

Great Brak River

Vipstjert

"Ons het Groot-Brakrivier geniet omdat ons elke dag binne 'n paar minute ander strande in die omgewing kon verken. "

Great Brak River

Kontrei BB

"Die coolste ding in Groot-Brakrivier is dat jy reg voor Pick 'n Pay parkering kan kry!"

Great Brak River

Son op die Water

"Groot-Brakrivier is 'n wonderlike deel van Suid-Afrika. Perfek geleë, met pragtige wit strande en vriendelike mense."

Great Brak River

@ The Lighthouse

"Wat 'n lieflike plek. So 'n plattelandse atmosfeer en ryk voëllewe, skoon en die mense daar is so vriendelik en eg Afrikaans. Daar is heerlike restaurante wat ons kan aanbeveel, die Peperboom, Ou Pastorie en The Oyster World. Die slaghuis is een van die min wat ons baie beïndruk het."

Great Brak River

Op De Werf

"Baie oulik en sentraal geleë."

Great Brak River

Ons Werf Self-Catering Accommodation

"Pragtige omgewing met baie doendinge! Ons het ook heerlik by Suiderkruisstrand geswem."

Great Brak River

Lawrette's Place

"Groot-Brakrivier het nie baie te doen nie, maar soos gemeld, dit is binne 'n 20 km radius van plekke met baie besienswaardighede."

Great Brak River

Amper Bo

"Wonderlike strand. Ons sal graag weer daarheen teruggaan."

Great Brak River

Olof-huis

"Gunsteling vakansie bestemming."

Great Brak River

Dwarswegstrandoord

"Die mense is baie vriendelik hulle kan trots wees."

Great Brak River

Wolwedans Guest Manor

"Groot Brakrivier is a lovely klein dorpie. We ate at the Transkaroo Restaurant, great service, amazing food and a wonderful ambience. The Saturday Market next to the river near the bridge is a great place to wonder around and pick up some lovely goodies. We also attended the monthly auction which was fun and exciting. Love the area and definitely will be back."

Great Brak River

Four Seasons Guest House

"Wonderlike plek, skoon en vriendelike mense."

Great Brak River

Lent @ Grootbrak

"Skoon en rustig."

Great Brak River

Kontrei BB

"Lieflike vakansiebestemming."

Great Brak River

Dwarswegstrandoord

"Baie veiling en rustig."

Great Brak River

Lent @ Grootbrak

"Lekker, stil dorpie."

Great Brak River

Dwarswegstrandoord

"Groot Brak is a great holiday destination with a lovely beach and lagoon. The town has several restaurants and shops to supply in all your needs. It is also close to other places of interest like George and Mossel Bay."

Great Brak River

Oppispoor

"Pragtige strand, vriendelike mense."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!