Verified Reviews
Greytown
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Greytown
Rated 4.2 out of 5 based on 6 reviews.
"I was happy to see that I have an option other than Wimpy as they've added 2 whole KFC's."
"Vir die wat belangstel in die geskiedenis en Boereoorlog is dit 'n goeie bestemming en sentraal om al die geskiedkundige plekke te besoek. Die dorp is pragtig en beslis 'n besoek werd."
"Nie die dorp self nie, maar die omgewing is baie mooi en beslis 'n besoek werd."
"'n Paar geskiedkundige plekke het vir my uitgestaan: Generaal Louis Botha was daar gebore, Sarie Marias is daar begrawe. Dit was vir my baie interessant. Veral Sarie Marais."
"Ons was al in baie dorpe. Oral waar ons gekom het, is ons vriendelik behandel en die mense was ook hulpvaardig. Greytown is nie te ver van Pietermaritzburg en Durban nie. Ons is verras deur die Shoprite. Hou alles aan wat mens nodig het en ook baie netjies en die personeel was baie vriendelik."