Verified Reviews of Groot Marico

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Groot Marico

Rated 4.24 out of 5 based on 33 reviews.
Trevor B. - 6th September 2021
staying in Groot Marico
Almal het die baie geniet.
Deaan B. - 27th June 2021
staying in Groot Marico
Jammer al die besienswaardighede in die omgewing is toe as gevolg van Corona.
Jan R. - 25th January 2021
staying in Groot Marico
Dit is jammer om te sien dat so 'n geskiedkundige klein dorpie so vervalle begin raak in 'n wêreld waar die ekonomie al moeiliker raak.
Marianne B. - 20th January 2021
staying in Groot Marico
Besoek beslis die infosentrum. Dit is die hart van die dorp en Santa is ’n wonderlike mens om te ontmoet.
Mari D. - 5th January 2021
staying in Groot Marico
'n Moetsien vir natuurliefhebbers.
Chantal B. - 17th March 2020
staying in Groot Marico
Baie klein dorpie, maar het die nodigste. Is mal oor die rustigheid en gasvryheid van die mense. Groot Marico het onder my vel ingekruip.
. - 17th October 2019
staying in Groot Marico
Unbelievably tranquil, honest people and well worth eco-holiday.
. - 3rd October 2019
staying in Groot Marico
Toerismepotensiaal word nie ten volle gebruik nie. Interessante wêreld.
. - 28th July 2019
staying in Groot Marico
Beautiful Bushveld with the Marico River as a bonus.
. - 7th May 2019
staying in Groot Marico
Baie klein dorpie, wees bereid om te reis vir 'n paar dinge, soos 'n apteek.
. - 23rd April 2019
staying in Groot Marico
Step back to a time where life is slower and people are a lot friendlier than we are used to today. Life is simple and unpretentious, the community is a community and very welcoming and embracing of visitors. Groot Marico is everything that city life is not and vice versa. So if you are an urbanite, it is not for you. If you seek tranquility and the slower pace of a time gone by, it is.
. - 22nd April 2019
staying in Groot Marico
Die bosveldfees wat gehou word oor die paasnaweek deur die NG Kerk Groot Marico was 'n groot aanloklikheid. Daar was baie lekkernye en vleis teen baie billike pryse om van te kies en te keur en vermaak vir oud en jonk. Die klein gemeenskap van Groot Marico het behoorlik uit sy nate gebars so dis 'n goeie tyd om Groot Marico te besoek.
. - 9th April 2019
staying in Groot Marico
Behalwe vir die pragtige natuur is daar nie regtig iets in die omgewing om te geniet as daguitstappies nie.
. - 1st April 2019
staying in Groot Marico
Die dorpie is maar sleg, maar die natuurlike omgewing soos by Hanging Garden is beeldskoon.
. - 2nd January 2019
staying in Groot Marico
Groot Marico is a beautiful destination.
. - 26th November 2018
staying in Groot Marico
Gravel road really bad.
. - 5th November 2018
staying in Groot Marico
Groot Marico as dorp is vrot, die regering daar gee niks om vir die inwoners nie en dit is 'n skande dat so 'n dorpie so agteruitgaan, maar die mense van die dorp en gebied is baie vriendelik.
. - 1st October 2018
staying in Groot Marico
Dit was so lekker by Evergreen. Ek het ongelukkig nie Groot Marico besoek nie.
. - 16th May 2018
staying in Groot Marico
Please advertise where one can buy Mampoer!
. - 26th February 2018
staying in Groot Marico
Gerieflik naby.
. - 19th February 2018
staying in Groot Marico
Die plekkie is bitter klein en die hele "dorp" maak toe teen sononder! Die vleis wat ek daar gekoop het was egter baie lekker.
. - 5th February 2018
staying in Groot Marico
Groot Marico is the place to be for peace of mind.
. - 17th January 2018
staying in Groot Marico
Die omgewing en natuur is pragtig! Die dorp self het ons egter effens terleurgestel.
. - 25th December 2017
staying in Groot Marico
Die dorpie se strate kort aandag.
. - 7th November 2017
staying in Groot Marico
Vat 'n hoed, sonbrandroom en Aftersun saam, asook 'n sterk flits wat ver skyn om diertjies in die aand te soek.
. - 11th October 2017
staying in Groot Marico
Die kroeg in die dorp is baie goed ingerig en hulle kos is heerlik. Die eienaars is baie vriendelik. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Gaan doen beslis die Mampoertoer en gaan besoek ook die Groot Marico Oog (Kristal skoon water en lekker vir swem).
. - 22nd June 2017
staying in Groot Marico
Ongekunsteld, pragtig.
. - 16th February 2017
staying in Groot Marico
They need to clean up the town and the shopkeepers need to upgrade their service. It could become a tourist destination like Dullstroom in a different way.
. - 20th January 2017
staying in Groot Marico
Small town. Go prepared as there's not even a pharmacy close by. Lovely curioshop. Everyone is very friendly andyou feel very safe.
. - 3rd November 2016
staying in Groot Marico
Baie lekker plek. Die paaie kan verbeter en as die reën sal als weer groen wees.
. - 21st July 2016
staying in Groot Marico
Omgewing en die Marico Oog hou vele besienswaardighede in. Ons is oral in die omgewing welkom ontvang.
. - 2nd June 2016
staying in Groot Marico
Ongelooflike plek.
. - 16th May 2016
staying in Groot Marico
Die naweek was rus en vrede en die mense is almal pragtig en vriendelik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]