Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Harrismith

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Harrismith

Rated 3.6 out of 5 based on 260 reviews.

Harrismith

Platberg Self-catering

"Die paaie is baie sleg."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Spoedlokvalle is bietjie oortollig, maar andersins uniek in sy eie sin."

Harrismith

Ibis Self-Catering Accommodation

"Vermy in winter, behalwe as jy van koue hou."

Harrismith

Platberg Self-catering

"Was altyd ons gunsteling oornagdorp, maar tye het verander en infrastruktuur kort baie aandag."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Amazing amazing amazing."

Harrismith

Pitstop

"Interessante dorp. Gaan kyk na die historiese Paardegat."

Harrismith

Pitstop

"Jy kan die Drakensberge vanaf hier besoek. Die moeite werd. "

Harrismith

Pitstop

"Would not visit Harrismith as a vacation destination."

Harrismith

Pitstop

"Pragtige plek, behalwe die strate en paaie soontoe se kondisie wat uiters sleg is."

Harrismith

Pitstop

"Die paaie is (soos oral in die land) baie sleg en die Ecopark en botaniese tuine is in 'n uiters swak toestand, en ek bedoel werklik uiters swak. Maar andersins is dit 'n lieflike plek en ek het dit baie geniet daar, daar is baie winkels en eetplekke en ek sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan."

Harrismith

Reis n Rus

"Interesting, historical town. I went for a run in the morning and saw lots of old houses and buildings. Potholes of course, but that didn't stop me."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Veilig en waarde vir geld."

Harrismith

Oppi Hoek

"Lieflike, pragtige dorp. Ons het rondbeweeg en alles daar rondom besigtig. Was 'n heerlike ervaring gewees."

Harrismith

Pitstop

"Baie oulike dorpie. Hulle kan net iets doen aan die slaggate."

Harrismith

Platberg Self-catering

"Kan 'n pragtige dorp wees, maar strate is nie in stand gehou nie."

Harrismith

The Lavender Room

"Goeie ligging vir oornag tydens reis tussen Durban en Polokwane."

Harrismith

Waaidam Resort

"Dit was ideale oornagpunt vir my van Gauteng na die Suidkus. "

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Baie ander oornagplekke kan hier kom kers opsteek."

Harrismith

Village Lodge Harrismith

"Dorp is vuil en kan sien daar is geen dienste nie."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Harrismith was nie ons doel nie. Wou net korter op die pad wees en minder gejaagd wees."

Harrismith

Spare Suites on Stuart

"Dit is halfpad vir die meeste mense wat na Natal reis."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Perfect location for a half way stop."

Harrismith

Spare Suites on Stuart

"Goeie plek as jy vir 'n nag wil oorslaap."

Harrismith

Pitstop

"Baie slaggate in die dorppaaie, maar baie rustig en mooi andersins."

Harrismith

Spare Suites on Stuart

"Baie potensiaal, maar ongelukkig in 'n vervalle toestand, dis nou die openbare ruimtes, strate, ens."

Harrismith

Oppi Hoek

"Paaie vol gate."

Harrismith

Oppi Hoek

"Aangenaam."

Harrismith

La La Nathi Country Guest House

"Die paaie in die dorp kort aandag. Goeie Spar."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!