Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Heart & Soul

"Mees populêre vakansiedorp in Suid-Afrika met beste vakansiegees ooit."

Hartenbos

Heart & Soul

"Dit bly van kindsbeen af ons gesogste strandoord en in Afrikaans!"

Hartenbos

Heart & Soul

"Ek dink Hartenbos is 'n wonderlike toeristebestemming. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Almal groet jou. Die lewenskoste daar is definitief goedkoper as hier in Gauteng waar ons bly. Ek het 'n wonderlike tyd daar gehad. Sal enige dag weer gaan."

Hartenbos

Heart & Soul

"Te besig in die tyd. "

Hartenbos

35 De Branders

"Very clean with friendly people and really nice ice-cream."

Hartenbos

Heart & Soul

"Ek is lid van die ATKV en het gereeld op Hartenbos vakansie gehou. Hulle raak nou te duur."

Hartenbos

Heart & Soul

"Was vreeslik lekker gewees."

Hartenbos

C-View

"Dis die plek om te wees! Mal oor Hartenbos!"

Hartenbos

Loerie Singel House

"Het al voorheen daar naweek of vakansie gehou. Iets te doen vir almal en baie aktiwiteite. En ook nou met die zip line ook!"

Hartenbos

29 @ Weenen

"Soos altyd sielsbevredigend."

Bay View, Hartenbos

Bentonhof

"Baie netjies en skoon, mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Hartenbos

Tranquility

"Daar is net een bos en dis Hartenbos."

Hartenbos

Allikreukel

"Hartenbos is my gunsteling-vakansie-oord. Ek het as klein dogtertjie al saam met my ouers daar vakansie gehou, en doen dit nogsteeds. Seker omtrent vir meer as 50 jaar."

Hartenbos

35 De Branders

"Ons mense se wêreld."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Lieflike veilige vakansiedorpie. Iets vir almal in die gesin."

Hartenbos

Oester 202

"Hou baie van Hartenbos. Nuwe ontwikkeling doen geen afbreek aan Hartenbos se karakter."

Hartenbos

Stokkiesdraai

"Ek beveel Hartenbos en omliggende area aan vir enige iemand of dit nasionaal of internasionaal is. Beste ontspannende vakansie wat ek in jare gehad het. Mense is vriendelik, strande is skoon en vibe is manjifiek."

Hartenbos

Innikol 38

"Hartenbos is 'n netjiese plekkie, spesiaal vir ou mense en is 'n rustige dorpie waar 'n persoon enige tyd kan gaan aftree."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Ons gaan graag soontoe, dis vriendelik en alles is maklik bekombaar."

Hartenbos

Dolfyn 302

"Hartenbos is the place to be."

Hartenbos

Saartjie se Plekkie

"Beautiful beach."

Hartenbos

Esterhuys and C-plekki

"Stunning town. So clean. Very safe. Beautiful beaches. Lots for children to do. "

Hartenbos

Fonteine Park 54

" Dit is 'n aangename plek en beeldskoon."

Hartenbos

Fonteine Park 47

"Amazing place for a breakaway, anytime of the year."

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"Ek hou van alles in en om Hartenbos en dit is hoekom ek 'n huis daar het."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 7

"Goeie area vir see-vakansie."

Hartenbos

Hartenlief Cottage

"As 'n toerismebestemming is Hartenbos nommer een."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Hartenbos se Diaz Express is iets besonders om te ry. "

Hartenbos

Withuis

"Net 'n plesier!"

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!