Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Lieflike plek."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"The most friendly community."

Hartenbos

Port Natalweg 182

"Lekkerste vakansieplek."

Hartenbos

Dolfyn 302

"Vir baie jare al ons gunsteling vakansiebestemming."

Hartenbos

Pens en Pootjies

"Hartenbos lieflik. Sal graag weer wil gaan kuier."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Mooi plekkie by die see. "

Hartenbos

Allikreukel

"'n Baie netjiese, veilige en lekker Afrikaanse vakansiedorp. "

Hartenbos

Ons Huisie

"Baie lekker vakansiebestemming soos al die jare."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Hartenbos en Mosselbaai het baie veilige strande en Mosselbaaie en Hartenbos is skoon en netjiese plekke met baie om te doen."

Hartenbos

Hartenbos-Landgoed 43

"It is well located. Not far from the airport and is on the N2 route. "

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Sal enige tyd weer daar kom bly. Was eenvoudig fantasties."

Hartenbos

Villa24 @ Riviera

"Baie lekker dorp om vakansie te hou. "

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Love Hartenbos. Lekkerste swemstrand, asook waterpark. Lekkerste vakansie plek."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Pret vir almal."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 16

"Verskriklike mooi omgewing."

Hartenbos

Villa24 @ Riviera

"Baie skoon. Gasvry. Afrikaans. Vriendelik."

Hartenbos

Dupagi Self-catering Unit

"Pragtige natuurskoon en vriendelike mense."

Hartenbos

Ans se Plek

"Sal enige tyd weer wil gaan. Dit is ook die lekkerste plek waar ek ooit al gewees het. Daar is so baie uitdagings en dit dit is wat die plek so lekker maak. Ons het 'n lekker tyd gehad en sal enige tyd weer wil gaan,."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Baie mooi gemaak by ATKV ontspanningsoord."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Lekker geëet by Cattle Baron en die omgewing geweldig geniet."

Hartenbos

35 De Branders

"Jy kan nie 'n fout maak om Hartenbos te kies nie!"

Hartenbos

Die C Skulp

"'n Pragtige dorpie met vriendelike mense en pragtige natuurskoon, perfek vir enige familie se seevakansie."

Hartenbos

Villa24 @ Riviera

"Fantastiese plek."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Net jammer die ATKV het die hele dorp oorgeneem."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Hartenbos is 'n lifelike plek, dit is net regtig baie besig Desember-maande, maar regtig pragtig."

Hartenbos

Port Natal 34

"Baie lekker. Gaan Desember weer daar vakansie hou."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Beste vakansie plek in SA."

Hartenbos

Chastelle

"Goeie weer, ongelooflike vakansiegevoel, pragtige strand, skoon en netjiese area. Werklik 'n area om weer na terug te keer."

Hartenbos

Innikol 86

"As jy van 'n besige vakansie hou is dit die regte plek. Verkeer net tydrowend."

Hartenbos

Gerhard's Rus

"Create more parking for people wanting to go to the beach."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!