Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Ek dink dit is 'n baie veilige, rustige en aangename vakansiebestemming."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Lekker vakansie bestemming vir ons eie mense."

Hartenbos

Lagoonette

"Ons was nou weer vir eerste keer na die opgradering van Hartenbos daar vir 'n naweek en was heel aangenaam verras oor als,en ons het ons tydjie daar terdeë geniet. Gaan binnekort sommer weer gaan kuier."

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Dit bly een van die heerlikste vakansiebestemmings in Suid-Afrika."

Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

"Lekkerste plek ooit!"

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Asemrowend, sal more daarnatoe trek."

Hartenbos

Geelhout Laan

"Dit is voorwaar Hart-en-bos!"

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Ons sien julle weer! Binnekort!"

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Hartenbos has some great restaurants, a nice water park with play area, lovely beaches - ideal for long walks and plenty of very nice shops. We loved the Laundry Museum and found the ATKV Hartenbos Museum (Great Trek) very interesting and educational. We will definitely visit Hartenbos and surrounding areas for a longer period in future."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Fantasties!"

Hartenbos

Hartenbos-Landgoed 43

"Als is perfek en die landgoed laat n mens baie tuis voel. Uistekend en wonderlik."

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Dit sou help as hulle my voor die tyd laat weet het dat ons nie daar kon vertoef nie en nie op die dag wat ons daar aankom nie. Ek is eintlik teleurgesteld."

Hartenbos

De Branders 50

"Hartenbos bly maar die beste vakansie in Suid Afrika."

Bay View, Hartenbos

Mossdop

"Pragtige area met beeldskone strand."

Hartenbos

Dankie Tog

"Kamp al jare op Hartenbos. Het gesien hoe die plek ontwikkel en selfs meer reis-vriendelik word."

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"Baie pragtig en veilig."

Bay View, Hartenbos

On The Run

"Rustige kalm omgewing naby restaurante en inkopiesentrums, loopafstand van strand."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Die lekkerste plek vir rus/ontspan/vakansie. Geen onnodige ryery nie. Als wat jy nodig het is gerieflik naby. Ons is verlief op Hartenbos en De Branders."

Hartenbos

Oester 202

"Ons besoek Hartenbos gereeld. Geniet die nuwe pretpark saam met die kinders. "

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"Uitstekende plek. Ek sal daarvan hou om in Hartenbos te bly."

Hartenbos

Ans se Plek

"Lekker Afrikaans."

Hartenbos

Riviera Suite 18

"Ek is verstom oor die uiters funksionele en estetiese strandfront wat sedert my laaste besoek, etlike jare gelede, aangebring is."

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"I will definitely visit Hartenbos again. it is a beautiful part of the Western Cape and I would like to see more of it on my next visit."

Bay View, Hartenbos

84 on Berthold Alheit

"Skoon en netjies en die restaurante het alles wat 'n mens tydens 'n vakansie daar benodig!"

Hartenbos

Die Heuwels 14

"Hartenbos het ons harte gesteel vir toekomstige vakansies. Baie om te doen en het veral die Afrikaanse konserte oor Desember geniet."

Hartenbos

Dibiki Holiday Resort

"'n Groter verskeidenheid restaurante op die seefront sal lekker wees. Daar was nie regtig 'n goeie, billike restaurant waar 'n mens net lekker kan kuier nie."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Ons is mal oor Hartenbos."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Lekker vakansieplek."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!