Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Allikreukel

"Lekker plek vir 'n kort vakansie."

Hartenbos

Goedgenoeg

"Baie besig, maar goeie atmosfeer."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Great place to be!"

Hartenbos

Treklaer Lodge

"Het my weer teruggevat na my vakansies daar as kind!"

Hartenbos

Hartenbos Fonteine Park

"'n Regte Afrikaanse gesinsdorpie."

Hartenbos

Die Heuwels 14

"Pragtige plek en baie om te doen en sien."

Hartenbos

Edith

"Ideale vakansiebestemming vir gesinne met kinders en tieners. Lekker plek."

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Die beste plek vir vakansie. "

Hartenbos

Allikreukel

"Mens wil nie teveel oor Hartenbos uitbrei nie, anders wil die hele Suid-Afrika hier gaan vakansie hou."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Baie lekker veilige vakansieplek vir gesinne en families en mooi skoon met moderne geriewe."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Baie lekker vakansieoord."

Hartenbos

EnJoy @ Hartenbos

"Ek is mal oor Hartenbos en verkies dit as eerste bestemming vir swem en surf! Die seewater is baie warm."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Baie lekker, geniet dit daar."

Hartenbos

Ons Huisie

"Van die lekkerste vakansiebestemmings in SA."

Bay View, Hartenbos

On The Run

"Pragtige omgewing!"

Hartenbos

Sandkorrel Self-catering Beachfront Accommodation

"Hartenbos is die beste en skoonste vakansiebestemming."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Hartenbos is 'n see-vakansie bestemming . Dit is baie gewild onder matrikulante en studente en 'n vertrapping binne-seisoen. Die plaaslike eetplekke is tops en die personeel behandel jou soos 'n local."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Moenie 'n ding wat heel is regmaak nie, die plek is perfek!"

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Die beste plek ooit om vakansie te hou!! Mal oor die plek!!"

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Skoon en mooi strand! Baie lekker vakansieplek."

Hartenbos

Allikreukel

"Perfekte somervakansie-bestemming!"

Hartenbos

Allikreukel

"Ons verkies die 'buite-seisoen' ervaring eerder as die besige vakansietye."

Hartenbos

B30 Alikreukel

"Awesome place to go. Peaceful."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Wonderlikste, rustigste dorpies met die mees wonderlike vriendelike inwoners en besienswaardigehede. "

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Wonderlike plek!"

Hartenbos

Riviera Hotel

"Het baie uitgebrei met pragtige winkels en eetplekke."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"First time in Hartenbos, will come again."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Mooi skoon dorp met puik paaie wat goed gemerk is."

Hartenbos

Oester 202

"Pragtige plekkie. Goed vir gesinsvakansies. Het goeie diens oral gekry."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!