Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Port Natalweg 182

"Baie lekker, ons kom weer."

Hartenbos

Villa Riviera

"Kan nie wag om weer daar te kom vakansie hou nie. "

Hartenbos

Seaview Lodge

"Baie lekker vakansiebestemming! Plaaslike inwoners vriendelik."

Hartenbos

Stokkiesdraai

"Baie verandering vandat ons laas daar was, met die waterpark wat geskuif het, is dit nogal 'n aanpassing."

Hartenbos

Lagoonette

"This quiet suburb has a lot of character."

Hartenbos

Garnaal 301

"Hartenbos is van kindsbeen af die aangenaamste vakansie-oord en ek beveel dit graag aan al my vriende en kollegas."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Hartenbos kan dalk oorweeg om vir die hele Desember vermaak en stalletjies beskikbaar te stel en nie net vir die 2 tot 3 weke wat dit spitstyd is nie. Verblyf is beperk en nie almal kan in die spitstyd daar wees nie a.g.v. verblyftekorte. "

Hartenbos

Ons Spelonkie

"Ons sal altyd soontoe gaan omdat daar baie in die omtrek is om te sien."

Hartenbos

Lagoonette

"Briljant. "

Hartenbos

Ons Strand Dakkie

"Great for kiddies. "

Bay View, Hartenbos

Bentonhof

"Werklik pragtig."

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Baie lekker plek, net bietjie besig in die vakansietyd."

Hartenbos

Saartjie se Plekkie

"Sal vir seker weer kom."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Die plek is so na aan my hart, en hou van die plek."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Lekker seedorpie! "

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Dit is baie skoon en veiligheid is die beste. Hou so aan. "

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Dis 'n pragtige plek."

Hartenbos

Kango 25

"Regte plek vir 'n familiewegbreek."

Hartenbos

Tuscan Village 29

"Veilig vir kinders."

Hartenbos

Villa Riviera 13

"Heerlikste vakansieplek in Suid-Afrika."

Hartenbos

Seaview Lodge

"Baie rustige dorp."

Hartenbos

Kango 25

"Beste plek."

Hartenbos

Villa Hartenbos

"Baie netjiese klein dorpie."

Hartenbos

Fonteine Park 47

"'n Uitstekende vakansiebestemming."

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Lieflike plek! Volgende jaar is ons weer daar."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Lieflike plek."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Fantastiese vakansiebestemming."

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Verkeer is baie besig, so mens moet maar ritte beplan, as mens kan."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"A pleasant and diverse travel destination with access to shops, beaches, entertainment and beautiful scenery."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!