Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Dit is tans heeltemal te kommersieel. Hartenbos het so bietjie sy hart verloor. "

Hartenbos

MeTime Guest house & Self catering

"Great holiday destination for the whole family. "

Hartenbos

Lagoonette

"Heerlike vakansiedorp, so baie te sien en te doen!"

Bay View, Hartenbos

Bentonhof

"Peace of mind, safe, looking forward to bring my whole family, my wife and two kids."

Hartenbos

Kango 25

"Die beste plek om vakansie te hou. Almal is vriendelik en laat jou tuis voel. Als is skoon en netjies. Baie aktiwiteite om aan deel te neem."

Hartenbos

On The Beach

"Ons voel altyd baie tuis en veilig in Hartenbos en dit is menige kind se droombestemming."

Hartenbos

Alikreukel B24

"'n Lieflike familiebestemming met enorme potensiaal."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Hartenbos is die perfekte toeristebestemming. Naby die see en heelwat plekke om te verken. "

Hartenbos

Port Natalweg 182

"If you don't know where to go for holiday, try Hartenbos. You won't regret it, the beach and mall is close, even schools for those who want to stay longer. "

Hartenbos

Karookraal Selfsorg

"Baie om te doen vir kinders en pragtige strand. "

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Hartenbos is baie lekker area en baie geskiedkundige plekke om te besigtig. "

Hartenbos

Duinelaan Beach House

"Baie lekker vakansiedorp. Mense is almal baie vriendelik."

Hartenbos

Seedans

"Hartenbos is 'n vakansiedorp vir die gesin en het baie doen dinge en mooiste strande. Ek sal jaar na jaar weer gaan kuier."

Hartenbos

Allikreukel

"Hartenbos is kos vir jou siel."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"My gunsteling plek!"

Hartenbos

Makriel @ La Mer

"Absoluut 'n wonderlike plek om jouself en jou gesin te neem. Familie- en kleinkindervriendelik."

Hartenbos

De Wet's

"Die nuwe winkelsentrum het iets van die nostalgie van Hartenbos weggeneem. Die een deel van die parkeerarea was ook oorstroom na die erge reënbui en motors kon beskadig geword het wat daar parkeer was. Hul sal moet plan maak vir as dit dalk weer gebeur. Ook snaaks dat die winkelsentrum deur die ATKV gebou is, maar daar is omtrent geen Afrikaanse winkels of kennisgewings hier nie, tensy ek dit heeltemal misgelees het."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Hartenbos is seker een van die skoonste dorpies wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Alle persone, ongeag waar jy iets koop, bestel is baie vriendelik en help graag. Die lekkerste van alles hier praat ons nog Afrikaans."

Hartenbos

De Branders Nr 48

"Hartenbos is ons go-to plek vir vakansiegangers en geskik vir enige familievakansie. "

Hartenbos

27 Magersfontein

"Die mense was oral baie vriendelik."

Hartenbos

Hartenbos Wegbreek

"We love going to Hartenbos and we will go whenever we can. "

Hartenbos

Hartenlief Cottage

"Dis 'n heerlike plek en baie mooi."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 80

"Veilig omgewing."

Hartenbos

Merville

"Great plek!"

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Baie pragtige, skoon plek met 'n magdom bedrywighede en net lekker om uit te span. "

Hartenbos

De Wet's

"Hartenbos is die plek vir my. Dit was opvallend hoe skoon dit is. Geen papiere wat rondlê. Mense ook baie vriendelik. "

Hartenbos

Harties@Sea

"Hartenbos is a clean and safe holiday destination and has a variety of amenities to enjoy."

Hartenbos

26 on Winburg

"Will stay at Winburg 26 anytime again and will recommend it to anyone."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!