Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Goeie wegbreek vir families."

Hartenbos

Alikreukel D59

"Pragtige plek."

Hartenbos

De Wet's

"Die weer was lekker, en die water ook alhoewel dit winter is. Ek sal verseker weer in Hartenbos gaan vakansie hou! "

Hartenbos

Hartenbos Woonstel

"Ons eerste keuse. "

Hartenbos

27 Magersfontein

"Lieflik stilte."

Hartenbos

Shawheim @ Hartenbos

"Sentraal geleë en veilig. "

Hartenbos

Dolfyn 302

"Die beste in die land. My hart se punt. "

Hartenbos

29 @ Weenen

"Skoon, netjies, vriendelik."

Hartenbos

Hartenbos Huisie

"Totally amazing."

Hartenbos

Hartenbos Landgoed 44

"Vinnige en uitstekende diens!"

Hartenbos

Ons Huisie

"Ek is mal oor die plek en kan nie wag om weer te gaan nie."

Hartenbos

Sea-esta

"Ek het my lewensmaat hier ontmoet!"

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"Nommer 1 vakansiebestemming is SA!"

Hartenbos

Sonop @ Kieriehout

"Baie mooi dorpie. "

Hartenbos

Kango 10

"Beste vakansiedorp."

Hartenbos

Kango 25

"Definitief die plek om te wees."

Hartenbos

Port Natalweg 182

"Hartenbos bly maar altyd my gunsteling vakansieplek."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Hartenbos is 'n baie lekker en stil vakansieplek. Mal oor Hartenbos. "

Hartenbos

Riviera Hotel

"Sal weer sou gou as moontlik teruggaan."

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Uitstaande vakansiebestemming."

Hartenbos

Allikreukel

"When I need a place to come to rest, I come to Hartenbos."

Hartenbos

Beach Hub

"Loved it as play park and water slides etc. were so nice.Lots to do for the children. Whole town is clean and well run. "

Hartenbos

Suidersee Block 2

"Baie mooi skoon plek op die see met alles stapafstand wat jy benodig vir selfsorg."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Die beste plek op ons planeet. Skoon en stil en mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Bay View, Hartenbos

Bentonhof

"So baie aktiwiteite, winkelsentrums en restaurante. Veilig en pragtige views!"

Hartenbos

Kango 25

"Dit is een van die mooiste plekke in ons land! Beslis 'n moet sien."

Hartenbos

De Branders 50

"Die beste vakansieplek of wegbreekplek. "

Hartenbos

26 Fish Eagle

"Die plek om te wees wat alles bied en nog meer."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!