Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartenbos

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartenbos

Rated 4.8 out of 5 based on 825 reviews.

Hartenbos

Duinelaan Beach House

"Die lekkerste plek vir 'n blaaskans!"

Hartenbos

Seaview Lodge

"Beste plek in die land."

Hartenbos

Jollie Patrollie

"Aftree bestemming eendag as ons oud is."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Daar is baie om te doen vir die kinders en sal weer daarheen wil gaan."

Hartenbos

Innikol 38

"Very nice holiday destination."

Hartenbos

Palmboom

"Baie lekker kuierdorp. Hulle voorsien iets van almal van baie jonk tot baie oud."

Hartenbos

Die Dolfyntjie

"Alles draai om die AKTV wat beteken daar is net in Desember aktiwiteit."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Een van die beste vakansieoorde in Suid-Afrika!"

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Lovely friendly people all greet when they see you walking past. Nice beach area, ideal place to visit and recharge one's batteries."

Hartenbos

Ellis Self-catering 2

"Lieflike rustige plekkie waar jy kan stap soos en wanneer jy wil. Vriendelike mense oral."

Hartenbos

Ons Huisie

"Gaan elke jaar na Hartenbos en elke keer kry ons iets nuuts om te doen."

Hartenbos

Lagoonette

"Hartenbos is al van my kinderdae af 'n vakansiebestemming, en dis altyd lekker daar. Die onlangse ontwikkeling rondom die "hoof dorp" gedeelte teen die see was nuut vir my, en ook baie mooi. Ons was buite seisoentyd daar, dan is die dorp maar stil en rustig. Goed vir 'n paar dae se wegbreek."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Gesinsvriendelik en winkelsentrum is loopafstand."

Hartenbos

Suidersee, Hartenbos

"Wonderlike, asemrowende vakansieplek."

Hartenbos

Port Natalweg 182

"Bly vir ons die beste vakansieoord."

Hartenbos

Hartenbos Innikol 75

"Wonderlike plekkie met lieflike mense. Alles is net so mooi en daar is baie om te doen."

Hartenbos

Raaswater

"So baie om te doen!"

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"'n Plek na aan my hart, beslis aftreeplek."

Hartenbos

B30 Alikreukel

"Ons gunsteling plek by die see."

Hartenbos

Oester 202

"Dis mooi strande, skoon en netjiese geriewe en vriendelike mense."

Hartenbos

Port Natalweg 182

"Awesome place."

Hartenbos

Beach Hub

"Beste vakansiebestemming in die land."

Hartenbos

29 @ Weenen

"Baie skoon en netjies."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Perfek vir ouers en kinders!"

Hartenbos

Hartenbos Bydiesee

"Die beste vakansiebestemming."

Hartenbos

KaiaMina at Hartenbos

"Hartenbos het eintlik so gegroei dat dit 'n nou deel van Mosselbaai is. Alle geriewe is maklik bereikbaar."

Hartenbos

Alikreukel b29

"Gaan elke jaar ou jaar se sondes af was, bly ons gunstelingplek."

Hartenbos

15 Katjiepiering Avenue

"Buite-seisoen sal ons dit vir enige persoon aanbeveel. "

Hartenbos

Hartenbos Self-catering Apartment

"Dit is 'n heerlike en veilige vakansiebestemming."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!