The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT

Verified Reviews

Hectorspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hectorspruit

Rated 3.5 out of 5 based on 15 reviews.

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Naby aan Mjejane. "

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Not bad for a golf tour, overnight accommodation."

Hectorspruit

Gecko Cottage

"Dorp is verwaarloos."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Very hot. Every accommodation has to have an aircon."

Hectorspruit

Gecko Cottage

"Nie my idee van vakansie, maar ideaal vir oorbly om wildtuin te besoek en die grens oor te gaan na Mosambiek."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Bekostigbaar, en naby die 2 beste hekke na die Krugerwildtuin."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"The location is remote."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Ek glo daar is potensiaal, die geraas van die treine sal net aangespreek moet word."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Baie stil, goed vir ontspanning."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Hectorspruit is naby aan die grenspos wat dit 'n uitstekende oornagplek vir reisigers maak."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Die ligging is goed om ander besienswaardighede te sien, maar dit bied nie self baie vir die toeris nie. Moet ry na die omliggende dorpe. "

Hectorspruit

Gecko Cottage

"Baie stil plekkie."

Hectorspruit

Gecko Cottage

"Ons eerste besoek aan Hectorspruit. Mooi natuurlike omgewing met baie landbou-aktiwiteite."

Hectorspruit

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger

"Die dorp is baie kleiner as waaraan ons gewoond is. Die nodige kruideniersware en brandstof is te kry. Meer as dit het 'n mens nie regtig in die bosveld nodig nie."

Hectorspruit

Buffalo Hotel

"Baie stil en konserwatief."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!