Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Heidelberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Heidelberg

Rated 4.2 out of 5 based on 117 reviews.

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Heidelberg het nog altyd 'n besondere bekoring gehad (die omgewing en sy mense ingesluit)."

Heidelberg

Bri-Shel Manor Guesthouse

"Lieflike dorpie, reisigers moet besef die reëls en tye wat in die stad geld, geld nie hier nie. Gaan rus en geniet die dorp en omgewing. Pas aan by die korter winkelure en jy sal weer verkwik voel."

Heidelberg

Ibis Nest

"Sal altyd weer in Heidelberg gaan bly."

Heidelberg

Die Dorps-Akker Gastehuis

"Heidelberg is 'n lieflike dorpie. Pragtig."

Heidelberg

Bergplaas

"Awesome plek."

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"Baie mooi en skoon dorp. Dis jammer oor die verspoelings na die storm wat hulle gehad het."

Heidelberg

Bergplaas

"Baie interessante en historiese plek."

Heidelberg

Van Der Westhuizen 39

"Heidelberg is ryk aan geskiedenis. Dit is wat ons daarheen gelok het. "

Heidelberg

Heidelberg Kloof Lodge and Conference Centre

"Ek het daar grootgeword en ken die omgewing baie goed. Dit is net vir my hartseer dat die ou plekke soos die kloof self so toe is dat jy nie meer toegang tot dit het nie. Die landmerk van Heidelberg, die stadsaal met sy aardbol, is so toe dat jy nie daar kan ingaan nie en daar is nie meer water in die dammetjie om die aardbol nie. Die weermagbasis het so agteruit gegaan en dit was die trots van Heidelberg."

Heidelberg

Picanha Guesthouse

"Pragtige dorp met mooi plekke en omgewing!"

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Daar is soveel om te doen wat ons by 'n volgende geleentheid sal moet doen. Die klipkerk se binnekant moet nog afgeneem word, onder andere!"

Heidelberg

Ibis Nest

"Het nie baie tyd gehad om werklik die siel van die dorp te ervaar nie. Ons het die nabygeleë Suikerbosrand natuurreservaat besoek en was teleurgesteld met die opvallende agteruitgang daarvan. As Sewende-dag Adventis was die besoek aan Sedaven 'n opbouende geestelike ervaring."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Lots of wedding venues in the area but not the best roads to drive on."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"'n Paar interessante plekkies. Als lekker bymekaar. Baie netjiese dorpie."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Sal dit enige tyd aanbeveel."

Heidelberg

Ancient Days Guest Cottage

"Was net daar vir een nag. Maar sal volgende keer bietjie langer gaan. Van 'n fotografie kant af, kan mens baie mooi fotos daar neem."

Heidelberg

Bergplaas

"Suikerbosrand sal mooi wees in die somerseisoen."

Heidelberg

Ibis Nest

"Ons het vir 9 jaar lank in Heidelberg gewoon en dit bly steeds vir ons 'n pragtige dorp en omgewing."

Heidelberg

Bergplaas

"Een van die skoonste en netjiesste dorpe in Suid-Afrika."

Heidelberg

Tuin van Eden

"Was te koud sal weer moet bespreek om daarby uit te kom."

Heidelberg

Tuin van Eden

"Heidelberg is 'n baie mooi dorpie. Jammer dat die transport museum nie meer bestaan nie."

Heidelberg

Tuin van Eden

"Dis 'n dorpie wat baie ou geboue het en daar is 'n geskiedenis oor die dorp wat ek al opgelees het wat dit baie interessant maak!"

Heidelberg

Tuin van Eden

"Pragtige, netjiese dorpie."

Heidelberg

Tuin van Eden

"Pragtige dorp, kort regtig 'n groot vakansieoord."

Heidelberg

Tuin van Eden

"Ons het die plattelandse gevoel geniet!"

Page
Page 4 - Showing 91 to 117
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!