Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Helderberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Helderberg

Rated 4.6 out of 5 based on 120 reviews.

Helderberg

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Gaan elke jaar daarheen."

Helderberg

Theebos Self-Catering Apartment

"It's beautiful with the wine farms very close and the long beach and everything you could want for a holiday. I always enjoy the Helderberg and we really enjoyed the Nature Reserve. There are amazing hikes there as well, besides the awesome scenery."

Helderberg

Home Sweet Home

"Highly recommended!"

Helderberg

La Playa B&B

"Dit is die middelpunt van baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Dis 'n mooi omgewing en rustig."

Helderberg

Hibernian Towers 301

"Baie mooi wynplase in die omgewing!"

Helderberg

Hibernian Towers 405

"Nog altyd 'n baie uitstekende vakansiebestemming - hou heerlik vakansie in die Strand."

Helderberg

By di C Melkbaai

"Baie mooi plek - sal dit selfs oorweeg om dalk eendag daar af te tree!"

Helderberg

Strand Self Catering Apartment

"Dit is een van die beste plekke vir vakansie, baie sentraal en baie om te doen. Net jammer die see is koud, maar lekker. "

Helderberg

Home Sweet Home

"Pragtige area!"

Helderberg

Hibernian Towers 409

"Sentraal, baie veilig!"

Helderberg

Eagles Nest

"Strand is 'n baie oulike plek om te bly."

Helderberg

Greenways - Emerald Bay

"'n Pragtige omgewing is die moeite werd om te besoek en aanbeveelbaar."

Helderberg

Life At Sea

"Dit is 'n baie mooi gedeelte van ons land, en ons kuier altyd lekker daar."

Helderberg

Studio 202 - Ocean Breeze Hotel

"A great area to explore for those after a beach or mountain outing! Ten out of ten!"

Helderberg

Wagon Wheel Self-catering

"Lieflike strande en fasiliteite."

Helderberg

Strand Studio

"Helderberg bied 'n wye verskeidenheid van ervarings vir almal. Daar is die see en gholfbane aan die een kant en winkelsentrums met heerlike restaurante, asook die pragtige wynroetes. Die natuur is ook nie ver weg nie met Tafelberg en Kirstenbosch tuine net om die draai. Daar is ook te kies en te keur aan vermaak in die Moederstad."

Helderberg

Wagon Wheel Self-catering

"Pragtige, skoon woonbuurt wat baie veilig is."

Helderberg

De Merindol Luxury Apartments

"Dit was baie winderig. Vir hierdie dae moet daar voorsiening wees om binnenshuis te verkeer."

Helderberg

One Fine Stay

"Sal enige tyd weer in die Helderberg area bespreek. Dit is baie sentraal geleë naby aan goeie aktiwiteite en besienswaardighede en baie mooi strande."

Helderberg

E4 Cape Sands

"Baie mooi en gewilde area."

Helderberg

Sildene Manor

"Dis 'n baie mooi toeristeplek ... baie om te doen en sien."

Helderberg

Oceanview 1205

"Puik vakansiebestemming."

Helderberg

Loddeys Guest House

"Mooiste omgewing!"

Helderberg

One Fine Stay

"Lieflik en die Kaap en paaie is pragtig. "

Helderberg

Strand Self Catering Apartment

"Uitsonderlike omgewing met interessante plekkies om te besoek en besig te bly."

Helderberg

Groenewald Accommodation

" Baie lekker as die wind nie waai nie en die verkeer nie te besig is nie."

Helderberg

Seemeeu 502

"Pragtige area met genoeg om te doen."

Helderberg

Da Gama

"Helderberg is baie goed geleë en het al die nodige fasiliteite en skoon strande."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!