Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.64 out of 5 based on 686 reviews.
Kumie J. - 12th November 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige kuiertjie, maar nie binne in die gedruis van Hermanus nie.
Chris S. - 12th November 2018
staying in Hermanus
Toerisme sal 'n plan met maak met die melkbosboom en dit vir 'n ruk afskerm dat dit onder kan toegroei asook om die tak oor die wandelroete terug te sny. Dit is werklik onaangenaam om te sien wanneer mens op die stoep sit dat die boom as 'n toilet gebruik word, in volle aanskou.
Rene B. - 11th November 2018
staying in Hermanus
We love to explore Hermanus and the surrounding area.
Anel V. - 9th November 2018
staying in Hermanus
Pragtig, skoon en met alles om daar te doen, bly dit ‘n gunsteling plek om te besoek.
Wendey J. - 8th November 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Tranquillity itself.
Suzi E. - 6th November 2018
staying in Onrus, Hermanus
Baie mooi omgewing en vriendelike mense.
Daniel M. - 6th November 2018
staying in Sand Bay, Hermanus
Sien sterre.
Heinricht J. - 5th November 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai het ons harte gewen.
Tiaan W. - 5th November 2018
staying in Onrus, Hermanus
My one-stop wegbreekplek reg deur die jaar!
Judth J. - 5th November 2018
staying in Hermanus
Pragtige plek.
Gijs Langeslag G. - 4th November 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Mooi omgeving en lekker uitzicht, lekker help bij kome naar de verblijf ondanks de rellen die er in Hermanus waren.
Hannes C. - 4th November 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Lekker!
Unathi M. - 30th October 2018
staying in Hermanus
Hermanus is the place to be and I'm thinking of relocating.
Cindy P. - 30th October 2018
staying in Hermanus
Hermanus is die beste! Magical plek!
Marietjie O. - 30th October 2018
staying in Hermanus
Skoon en netjiese dorp. Heerlik om daar te kuier. Mense vriendelik en behulpsaam.
Chesley S. - 29th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie mooi.
Darryl R. - 29th October 2018
staying in Hermanus
There's nothing more to say, I'd very easily move to Hermanus.
Euodia R. - 24th October 2018
staying in Hermanus
Walvisboot is gekanselleer alhoewel die wind en weer vir 'n mens perfek lyk is dit blykbaar 'n ander storie op die oop see, so weet dit net.
Ronell B. - 16th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
It's a lovely place to visit. Relaxing and calming.
Susan L. - 16th October 2018
staying in Hermanus
Hermanus was maar mos nog altyd 'n lekker wegbreekplekkie vir ons Kapenaars al van my jeugdae. Grottostrand is pragtig onderhou. Die volop fynbos was ook so mooi.
Helena W. - 15th October 2018
staying in Onrus, Hermanus
Asemrowende, pragtige omgewing!
Spurge R. - 10th October 2018
staying in Hermanus
Wynplaasrestaurante en Hermanus Pietersfontein Saterdag mark, asook plaaslike musiek in hawe maak besoeke interessant.
Albertus O. - 9th October 2018
staying in Hermanus
Baie goed. Interessante plekkies om te besoek.
Deleen W. - 7th October 2018
staying in Hermanus
Pragtige, skoon dorp.
Rene W. - 6th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus.
Estrelita G. - 6th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful place.
Christine R. - 5th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive.
Lydia D. - 3rd October 2018
staying in Hermanus
Hermanus is only better every year! Spring in Hermanus means whales, the sweet smell of fynbos in bloom and some amazing and highly inventive restaurants. What's there not to love!
Renee P. - 3rd October 2018
staying in Hermanus
Fantasties, ons gaan ten minste een keer 'n jaar.
Mariana S. - 2nd October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai Guest House, julle is die beste.
Faren M. - 2nd October 2018
staying in Hermanus
Place to be!
Pieter J. - 1st October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Daar is pragtige wandelpaadjies langs die see en ek het 'n kilo of twee afgeskud. Ek het veilig gevoel in Sandbaai. Mense daar is ook baie vriendelik.
Purette H. - 1st October 2018
staying in Hermanus
The little town everyone should make time to explore with hidden adventures.
Jo-ann J. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Marvellous place.
Lize K. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Mal oor Hermanus! Hermanus sal my definitief weer sien!
Jo-ann J. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Dit is 'n besonderse mooi plek.
Jerome S. - 1st October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys.
Maryna W. - 1st October 2018
staying in Hermanus
'n Besonderse kusdorp.
Carli B. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Kuier altyd baie lekker in Hermanus. Al die nodige winkels om jou reis gerieflik te maak.
Carli B. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Hermanus is altyd 'n lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek-geleentheid. As jy klein kindertjies het sal ek verseker Wonderland Cafe besoek by die Super Plants kwekery.