Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.69 out of 5 based on 1048 reviews.
Samuel L. - 24th March 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Ek is baie mal oor Sandbaai en kom daar al van kleins af.
Christa T. - 23rd March 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Location is perfect.
Yvonne T. - 22nd March 2020
staying in Hermanus
Hermanus is a great holiday destination with all the necessary amenities close by.
Marchalaine D. - 21st March 2020
staying in Hermanus
I love this place.
Albertus S. - 19th March 2020
staying in Hermanus
Dis netjies.
Anton V. - 18th March 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Gaan eet gerus by Dutchies as jy hier bly.
Derick C. - 16th March 2020
staying in Hermanus
Baie mooi plek net jammer dis baie duur.
Karene V. - 16th March 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n lekker plek met heelwat te sien en doen. Interresante winkels en markte en staproetes ens.
Byron M. - 15th March 2020
staying in Vermont, Hermanus
Vermont isn’t a bad place. Exceptional sunrises. Just pick the right accommodation.
Tom K. - 11th March 2020
staying in Hermanus
Beautiful.
Augusta Lourette B. - 11th March 2020
staying in Hermanus
Ek beveel, Fernkloof staproetes, Hermanus Mark op 'n Saterdag en Harbour Rock Restaurant aan. Rudi ons kelner was excellent en die kos was van die hoogste gehalte. Die wandelpad by Onrus is ook 'n moet-doen.
Ruth O. - 10th March 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Perfek.
Paul T. - 9th March 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Lieflike plek.
Maudie V. - 9th March 2020
staying in Hermanus
Heerlik om daar vakansie te hou. Baie te doen en te sien.
Rowena D. - 9th March 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Beautiful location.
Theo K. - 9th March 2020
staying in Hermanus
Been going to Hermanus since my teenager years and it has grown to this huge big town. Extremely busy during school holidays hence why we try and go there in the off season.
Maryka T. - 1st March 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Oulike plekkie. Lekker groot winkelsentrum. Kan beslis alles kry wat jy sou benodig.
Jan V. - 25th February 2020
staying in Hermanus
Dorp teen die see met alle moontlike fasiliteite en pragtige versteekte, veilige strande.
Petru N. - 25th February 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie lekker rustige plek!
Alyssa G. - 24th February 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Heerlike ontspannend omgewing!
Hans W. - 23rd February 2020
staying in Hermanus
We used to live in Hermanus and were last there about 3 years ago. It has certainly grown especially the shopping mall. However we still prefer it when is was a little village as it was in 1992.
Samantha W. - 18th February 2020
staying in Hermanus
Hermanus is 'n stukkie hemel op aarde, baie mooi plekkie.
Anelda M. - 18th February 2020
staying in Vermont, Hermanus
Baie veilige pragtige area.
Candice V. - 18th February 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Very nice area.
Annelene O. - 17th February 2020
staying in Hermanus
Bedrywige dorpie met vriendelike mense. Uitsigte van stappies is asemrowend. Kom altyd terug vir die seekos.
Rodger D. - 17th February 2020
staying in Hermanus
Beslis 'n klein toeriste-mekka op sy eie! Dit is 'n Suid Afrikaanse juweel!
Elmarie H. - 17th February 2020
staying in Hermanus
Wonderlike vakansiebestemming!
Michael K. - 17th February 2020
staying in Hermanus
Lekker gebly en die area lekker verken.
Isabel V. - 16th February 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is 'n baie lekker area en baie skoon.
Petro D. - 14th February 2020
staying in Hermanus
Ons het verlief geraak op Hermanus. Van die mooiste dorpe wat ons nog besoek het. Die see is turquoise en die natuurskoon is asemrowend.
Colleen C. - 13th February 2020
staying in Hermanus
Ons het tuis gegaan in 'n ander vakansie-woonstel en Hermanus uitstappies baie geniet.
Nico B. - 13th February 2020
staying in Hermanus
Ons het op die toerbus in Hermanus gery, het dit baie geniet.
Sarah L. - 12th February 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Asemrowende plek sal weer daar gaan op volgende geleentheid.
Lynette S. - 11th February 2020
staying in Voëlklip, Hermanus
Voëlklip & Kammabaai is pragtig!
Dewald H. - 11th February 2020
staying in Sandbaai , Hermanus
Goeie ligging om die Hermanus area te verken.
Rudy B. - 11th February 2020
staying in Onrus, Hermanus
Love it! Awesome place!
Tesswina T. - 6th February 2020
staying in Hermanus
Beautiful and peaceful.
Josmorine B. - 3rd February 2020
staying in Hermanus
Ek wil Hermanus toe trek nadat ons die naweek daar spandeer het! Dis so rustig!
Frederik S. - 3rd February 2020
staying in Onrus, Hermanus
Rustig en aangename stap en swem. Mooi omgewing.
Marcolet F. - 3rd February 2020
staying in Hermanus
Hermanus is definitief die perfekte plekkie om te gaan verken. Ons was in die mall en daarna die Hermanus Brewery gaan besoek en wat 'n lekker aangename tydjie daar gehad. Almal was vriendelik. Die dame wat ons kom haal het halfpad het ons lekker laat tuis voel en ons verduidelik wat gebeur daar en ek het lekker bier geproe al hou ek nie eintlik van bier nie. Dit was steeds 'n lekker ervaring. My seuntjie hom ook gate uit geniet. So ek sal Hermanus Brewery aanbeveel vir toeriste - dit is nou 'n bestemming om te wil wees by. Was awesome en sal enige tyd weer terugkeer!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com