Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.69 out of 5 based on 1048 reviews.
Melinda H. - 28th June 2017
staying in Hermanus
People are very friendly in Hermanus and it is a beautiful place to go to relax. Just go early as parking is a bit of an issue over weekends.
Lynette L. - 22nd June 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Beslis 'n kuier werd.
Martin B. - 22nd June 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons was baie beindruk met Sandbaai en die omgewing.
Samantha B. - 22nd June 2017
staying in Hermanus
Hermanus is the most beautiful town in South Africa! So much to see and so little time. We visited Fisher Haven and came across a Restaurant/Pub called The Blue Roof! What wonderful food! Great value for money friendly staff!
Lukas E. - 21st June 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap.
Layla M. - 15th June 2017
staying in Hermanus
Not used to having the shops close so early over the weekend. Otherwise it's always lovely to visit.
Cenett V. - 15th June 2017
staying in Onrus, Hermanus
Lieflik, ongerep en baie mooi.
Tammy M. - 24th May 2017
staying in Hermanus
Great restaurants, try Betty Blue for breakfast and Tapas for the divine nachos.
Aletta M. - 23rd May 2017
staying in Hermanus
Mal oor Hermanus!
Marietjie B. - 23rd May 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie mooi en sentraal aan ander aantreklikhede.
Frikkie V. - 15th May 2017
staying in Hermanus
Great place.
Helga W. - 9th May 2017
staying in Hermanus
Baie geniet !
Alan P R. - 8th May 2017
staying in Hermanus
Hermanus is a beautiful place and so peaceful.
Francois E. - 5th May 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Puik plek word goed in stand gehou.
Oscar D. - 5th May 2017
staying in Hermanus
Bly nog 'n woelige en populêre plek en vele goeie restaurante in Hermanus en Hemel en Aarde Vallei.
Estelle S. - 4th May 2017
staying in Hermanus
Baie dinge om te doen in Hermanus. Goeie restaurante, lekker strande en paadjies om te stap langs die see, mooi winkeltjies, roetes vir hardloop, stap en fietsry in die natuur.
Magda L. - 4th May 2017
staying in Hermanus
Mooi.
Franciscus W. - 2nd May 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie lekker plek, weg van die chaos, maar naby om deel daarvan te word sou jy wou.
Lynett O. - 1st May 2017
staying in Hermanus
Absolutely love Hermanus.
Mariette C. - 25th April 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is a lovely, quiet and peaceful area at the sea and just outside of the hustle and bustle of Hermanus. Also close to the Hemel-and-Aarde valley, with all it's wonderful wine farms.
Lientjie V. - 21st April 2017
staying in Hermanus
Heerlik.
Elmine V. - 21st April 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is naby Hermanus met sy woeligheid, restaurante, ens. vir die wat daarvan hou. Maar Sandbaai het ook 'n winkel naby met alles onder die son wat jy mag nodig kry. Lekker sementpaadjie teen die see vir stap, duikplek, swemplek. O ja, en walvisse in die baai!
Chante V. - 21st April 2017
staying in Hermanus
Die Calamari by The Milkwood is 'n moet!
Jose D. - 18th April 2017
staying in Hermanus
Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke.
Olivia K. - 15th April 2017
staying in Hermanus
Dis 'n skoon en netjiese dorp.
Marieta H. - 11th April 2017
staying in Hermanus
Daar is altyd 'n lekker 'vibe'.
Johan S. - 8th April 2017
staying in Hermanus
Baie netjiese, skoon en veilige dorp. Baie interessante eetplekke en winkels.
Kate G. - 6th April 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
A stone's throw away from the incredible Hemel en Aarde Valley. This area is the perfect getaway for those who enjoy great wine, incredible views and delicious food!
Pauline A. - 5th April 2017
staying in Vermont, Hermanus
Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie.
Annelien S. - 5th April 2017
staying in Hermanus
Besoek gerus Burgandy restaurant - ons het baie lekker daar geëet.
Rene R. - 4th April 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie skoon en netjies. Munisipaliteit maak gereeld verbeteringe. Oulike markte, winkels en restaurante. Rustige en pragtig.
Emcé T. - 3rd April 2017
staying in Hermanus
Awesome!
Christine M. - 28th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie sentraal geleë vir 'n reis in die Overberg.
Marisa P. - 27th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is baie lekker rustig en stil omdat dit weg is van alles, maar as mens 'n stranddag wil geniet sou ek steeds sê dit is beter om Hermanus toe te ry.
Christo O. - 23rd March 2017
staying in Hermanus
Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see.
Kerneels F. - 19th March 2017
staying in Hermanus
'n Mooi rustige plek.
Hendrik A. - 16th March 2017
staying in Hermanus
Uitstekend, altyd lekker om Hermanus te besoek!
Rassie D. - 12th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons het die strand gemis.
Anton Angela K. - 11th March 2017
staying in Hermanus
Pragtige en skoon dorp met asemrowende uisigte.
Shodika S. - 9th March 2017
staying in Hermanus
Ek hou baie van Hermanus. Dis 'n plek vol toeriste en die see daar is fantasties.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com