Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.72 out of 5 based on 1464 reviews.
. - 9th October 2018
staying in Hermanus
Baie goed. Interessante plekkies om te besoek.
. - 7th October 2018
staying in Hermanus
Pragtige, skoon dorp.
. - 6th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus.
. - 6th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful place.
. - 5th October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive.
. - 3rd October 2018
staying in Hermanus
Hermanus is only better every year! Spring in Hermanus means whales, the sweet smell of fynbos in bloom and some amazing and highly inventive restaurants. What's there not to love!
. - 3rd October 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Voelklip is baie stil en rustig en dis lekker oor dit nie in die middedorp is waar daar baie meer mense en lawaai is nie.
. - 3rd October 2018
staying in Hermanus
Fantasties, ons gaan ten minste een keer 'n jaar.
. - 2nd October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai Guest House, julle is die beste.
. - 2nd October 2018
staying in Hermanus
Place to be!
. - 1st October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Daar is pragtige wandelpaadjies langs die see en ek het 'n kilo of twee afgeskud. Ek het veilig gevoel in Sandbaai. Mense daar is ook baie vriendelik.
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
The little town everyone should make time to explore with hidden adventures.
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Marvellous place.
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Mal oor Hermanus! Hermanus sal my definitief weer sien!
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Dit is 'n besonderse mooi plek.
. - 1st October 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys.
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
'n Besonderse kusdorp.
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Kuier altyd baie lekker in Hermanus. Al die nodige winkels om jou reis gerieflik te maak.
. - 1st October 2018
staying in Hermanus
Hermanus is altyd 'n lekker bestemming vir 'n naweekwegbreek-geleentheid. As jy klein kindertjies het sal ek verseker Wonderland Cafe besoek by die Super Plants kwekery.
. - 25th September 2018
staying in Hermanus
Beautiful place to visit even if it's just for a day.
. - 25th September 2018
staying in Hermanus
Always lots to do and see. Hermanus never disappoints.
. - 24th September 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Rustige omgewing en jy kan lekker stappies geniet na die see.
. - 20th September 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Baie walvisse gesien.
. - 17th September 2018
staying in Hermanus
Lekker plek met lekker goed om te doen.
. - 17th September 2018
staying in Onrus, Hermanus
Kan ons asseblief nog 'n ster byvoeg?
. - 16th September 2018
staying in Onrus, Hermanus
Dit was die beste van my 7 dae verblyf vanaf Noord-Kaap tot by Hermanus.
. - 13th September 2018
staying in Hermanus
Hermanus is puik. Fantastiese plek. Ons sal wragtigwaar weer gaan besoek.
. - 11th September 2018
staying in Hermanus
Baie mooi plek om vakansie te hou en mense is baie vriendelik.
. - 8th September 2018
staying in Hermanus
Oulike dorp. Eetplekke naby die see se parkerings net te min.
. - 6th September 2018
staying in Hermanus
As eerste keer besoeker en gedurende 'n voortreflike walvisseisoen is dit aangenaam verrassend. Inkopiewinkels en eetplekke baie bevredigend. Sien julle beslis weer!
. - 4th September 2018
staying in Onrus, Hermanus
Rustige, skoon, veilig en vriendelike plek enige tyd van die jaar.
. - 4th September 2018
staying in Hermanus
Ek sal weer daar bespreek met die volgende besoek.
. - 30th August 2018
staying in Hermanus
Pragtige, skoon dorp.
. - 27th August 2018
staying in Hermanus
Dis was 'n lekker veillige plek. Die kinders het hulle omtrent geniet.
. - 22nd August 2018
staying in Onrus, Hermanus
Onrus is dorpie wat jou alle moderne geriewe aanbied, maar met die rustigheid en vriendelikheid van 'n klein dorpie. As jy wil wegbreek van alles en almal is dit die plek on te gaan om van dit te vergeet.
. - 21st August 2018
staying in Voëlklip, Hermanus
Veilige, rustige en mooi omgewing.
. - 20th August 2018
staying in Hermanus
Julle weet nie wat julle mis nie.
. - 19th August 2018
staying in Hermanus
Pear Tree en Charred is a must.
. - 16th August 2018
staying in Hermanus
Wonderlike vakansiebestemming, groot nuwe mall oopgemaak. Ek weet nie van ander maande nie, maar die eerste week in Augustus was wonderlike weer en lekker warm. Het elke oggend by die see gaan sit en na die dolfyne en walvisse gekyk. Lekker om te sit en droom in so mooi uitsig.
. - 15th August 2018
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons almal was aangenaam verras met Sandbaai gewees. Alles wat ons gesoek het was beskikbaar en die natuurskoon is asemrowend.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]