Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.69 out of 5 based on 1048 reviews.
Shanley D. - 16th July 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Lovely area. Beautiful walk along the beach path. Beautiful sunset. Absolutely just gorgeous!
Werner C. - 16th July 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is net 'n rustige slaapplek.
Gerhard K. - 14th July 2016
staying in Hermanus
Baie mooi omgewing.
Maryka D. - 12th July 2016
staying in Hermanus
'n Moet!
Jan V. - 8th July 2016
staying in Hermanus
Dorp skoon, mense vriendelik.
Hanneke L. - 7th July 2016
staying in Hermanus
Pragtig - sal weer gaan.
Hans M. - 5th July 2016
staying in Hermanus
Ek gaan daar vakansie hou!
Johan D. - 4th July 2016
staying in Hermanus
Baie goed.
Elaine S. - 23rd June 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is 'n heerlike plekkie. Mooiste wandelpaadjie langs die see. Dis so sentraal geleƫ met Hermanus binne 3km daarvandaan!
Mandi B. - 21st June 2016
staying in Hermanus
Oor ons ore verlief op Hermanus!
Rachmat W. - 10th June 2016
staying in Hermanus
Hermanus is sprokiemooi, baie gesien en 'n heerlike tyd gehad in Hermanus, sal enige tyd weer Hermanus besoek.
Colin B. - 9th June 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Mooi skoon.
Esme S. - 9th June 2016
staying in Hermanus
Ongelooflik mooi.
Elize H. - 6th June 2016
staying in Hermanus
Dit is 'n mooi en rustige plek.
Marcia D. - 23rd May 2016
staying in Hermanus
Nice town.
Melanie B. - 19th May 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Heerlik stil en veilig maar nog steeds naby genoeg aan Hermanus vir alle aktiwiteite.
Richard K. - 15th May 2016
staying in Hermanus
Genomieer as dorp van die jaar 2016. Daar's goeie rede daarvoor.
Sunette B. - 9th May 2016
staying in Hermanus
Hermanus het baie om te doen en alles is bymekaar.
Ina S. - 6th May 2016
staying in Hermanus
Pragtige, skoon plek.
Martmarie S. - 5th May 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Wonderlik! Will sommer weer gaan en langer bly! Letterlik hemel op aarde!
Hennie V. - 5th May 2016
staying in Hermanus
Baie mooi en skoon.
Jeanne P. - 22nd April 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Peaceful, friendly and welcoming, easy to navigate even for a stranger.
Sonja V. - 20th April 2016
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige dorp, hulle paaie en sypaadjies is netjies en goed versorg. Glo die toeriste geniet hulle gate uit in die dorp.
Ellen N. - 18th April 2016
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige plek met baie om te doen en heerlike eetplekke! Die dorp word goed bestuur en ek sal enige een aanraai om die dorp te besoek! Sal beslis gou weer kom!
Eloise V. - 7th April 2016
staying in Hermanus
Ons het gaan eet by Lemon Butta! Wonderlike menu. Beveel beslis aan.
Isa R. - 5th April 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Dit is 'n netjiese omgewing en die bewaring daarvan word baie benadruk - dit is baie belangrik. Sandbaai is 'n kosbare plek en iemand wat lief is vir die see en seelewe sal lekker hier vakansie hou. Neem 'n verkyker saam. Stap baie en geniet die natuurlewe in die see maar sowel langs die see. Gebruik die rustigheid van die plek en neem jou tyd met die ontdek van al die andersheid as wat 'n besige stad jou kan bied. Bly uit die winkels en sien die pragtige natuurskoon so ongerep raak.
Diederick D. - 5th April 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Puik ligging en dienste.
Heleen M. - 3rd April 2016
staying in Hermanus
Onrus, waar die huis is, was vir ons lekkerder om te kuier as Hermanus self.
Alta H. - 2nd April 2016
staying in Hermanus
Ek en my man het verlief geraak op Hermanus, en sal baie graag daar wil gaan aftree. Dit is 'n pragtige, skoon dorpie wat in alle behoeftes voorsien.
Teresa S. - 2nd April 2016
staying in Hermanus
Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination.
Renate V. - 1st April 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is heerlik as 'n bestemming, dit is naby genoeg aan Hermanus en Hemel op Aarde, maar tog kry jy die ervaring van 'n kusdorpie. Jy kan nog veilig rondloop en die seelug geniet sonder te veel verkeer (mense en karre).
Dereen V. - 1st April 2016
staying in Hermanus
Vriendelike mense, oulike dorpie, mooi plekke en 'n moet as 'n mens Kaap toe gaan.
Christelene W. - 31st March 2016
staying in Hermanus
Stil en rustige plekkie, baie lekker toeristebestemming.
Paul O. - 30th March 2016
staying in Hermanus
Feels like you are in a foreign country, love it!
Adri D. - 30th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie oulike plekkie met baie om te doen. Rustig.
Nelson B. - 29th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Heel lekker en naby genoeg aan Hermanus maar ver genoeg om die gedruis te mis.
Petro V. - 29th March 2016
staying in Vermont, Hermanus
Rustige area, skoon, vriendelike inwoners - behulpsaam!
Greer B. - 29th March 2016
staying in Hermanus
Beautiful place and will definitely come back.
Amanda K. - 28th March 2016
staying in Hermanus
Pragtige plek, maar te besig.
Eljani C. - 17th March 2016
staying in Sandbaai , Hermanus
Dit is skoon met vriendlike mense. Goeie omgewing vir rustige vakansie hou.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com