Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.69 out of 5 based on 1071 reviews.
Santi B. - 17th November 2015
staying in Hermanus
Dit was ons eerste keer dat ons in Hermanus gebly het en wat 'n lekker plekkie. Dit is 'n lieflike skoon, vriendelike, gasvrye dorp. Gaan beslis baie meer van my sien!
Elbie S. - 16th November 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is gerieflik naby aan Hermanus. Die omgewing en see is pragtig.
Sophia B. - 11th November 2015
staying in Vermont, Hermanus
Baie mooi.
Johnny E. - 9th November 2015
staying in Hermanus
Baie skoon en oulike dorpie, baie om te sien en te doen.
Anita G. - 6th November 2015
staying in Hermanus
Hele mooie plek om naar walvissen te kijken.
Christopher D. - 31st October 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie mooi en stil plek.
Hannes V. - 30th October 2015
staying in Hermanus
Ek ken Hermanus en dit is altyd een van die beste plekke om te kuier en te besoek.
Helena B. - 23rd October 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!
Nadia M. - 22nd October 2015
staying in Onrus, Hermanus
Dit is baie pragtig en ideaal as jy rustigheid soek.
Belinda J. - 15th October 2015
staying in Hermanus
Hermanus is lieflik en 'n pragtige vakansiedorp!
Lindy Widan C. - 15th October 2015
staying in Onrus, Hermanus
Perfect for a family with small kids. They loved the lagoon.
Desiree E. - 15th October 2015
staying in Hermanus
Ek het voorheen permanent in Hermanus gewoon, en na 6 jaar die eerste keer weer voet in Hermanus gesit. Op een of ander manier het die mense van Hermanus dit reggekry om die dorpie te laat vooruitgaan sonder om die uniekheid en "kleindorpie gevoel" van Hermanus skade aan te doen. Hermanus is my eerste vakansie opsie bo enige ander plek.
Nikki Gerbrands A. - 13th October 2015
staying in Hermanus
Whalewatching, whalewatching, whalewatching! The stories are true, you see them everywhere in the ocean. Not just 1, but 10-20 per day!
Hanlie E. - 9th October 2015
staying in Hermanus
Hermanus is nou maar eenmaal net n lekker vakansie dorp. Ons was al voorheen daar en die rustigheid, die skoonheid van die natuur asook die netheid van die dorp maak dit 'n uitstekende vakansiebestemming.
Liesl S. - 4th October 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Dankie vir vriendelike en gasvrye diens.
Anrie S. - 3rd October 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Pragtige, natuurskoon omgewing.
Martie M. - 1st October 2015
staying in Hermanus
Tuk tuk is 'n goeie diens wat Hermanus aanbied.
Leon D. - 1st October 2015
staying in Vermont, Hermanus
Lekker stil plek.
Berenice S. - 1st October 2015
staying in Onrus, Hermanus
Perfect setting, enjoyed the walk along the beach and the friendly people.
Shirleen R. - 29th September 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is sentraal gelee vir besoekers aan die Hermanus area. Dit is stiller as die gegons van Hermanus self. Daar is baie om te doen en sien in die onmiddellike omgewing.
Corrie K. - 17th September 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Strande, winkelsentrums en besienswaardighede is maklik bereikbaar op uitstekende paaie. Vir vroulief was ons besoek aan die Wonderland Kwekery/tuinsentrum 'n hoogtepunt.
Ulrike J. - 9th September 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie lekker en naby genoeg aan die hoofuitkykpunte op Hermanus.
Cathleen H. - 29th August 2015
staying in Hermanus
Ons het nog altyd net positiewe indrukke gehad van Hermanus.
Suzanne W. - 28th August 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Sanbaai is 'n heerlike en rustige vakansieplekkie naby aan die strand en als wat jy nodig het. Een van ons land se weelde.
Charles K. - 26th August 2015
staying in Hermanus
Ek is besonder beïndruk met Hermanus, dit is netjies en skoon met vriendelike mense. Die wonderlikste is dat die see toegangklik is vir die gewone toeris om dit ook te kan geniet en nie soos ander stede waar die strande toegebou is en net beskikbaar is vir die enkele bevoorregte mense wat huise daar kan bekostig nie.
Lisbé V. - 20th August 2015
staying in Onrus, Hermanus
Ons kuier graag op Onrus, geniet die rustigheid, en kyk graag na die walvisse in die omgewing. Tog lekker naby aan Hermanus met groter winkels en restaurante. Onrus se winkelsentrum meer as voldoende vir die noodsaaklikste.
Philip S. - 18th August 2015
staying in Hermanus
Pragtige skoon dorp met uitstekende geriewe, restourante en wynplase.
Anita G. - 14th August 2015
staying in Sand Bay, Hermanus
Strand gebied nie baie groot nie, maar ons was buite seisoen daar en dit was heerlik. Genoeg verskeidenheid winkels naby wat alles aanhou. As jy 'n rustiger omgewing as Hermanus soek, is dit die plek om te wees.
Annelize S. - 14th August 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Geniet altyd plekke naby die see en waar jy kan gaan stap. Amazing plek om te gaan vakansie hou.
Anna-marie O. - 14th August 2015
staying in Onrus, Hermanus
Pragtige toeriste bestemming. Veilig en rustig. Naby genoeg om Hermanus en omgewing te verken.
Martin S. - 13th August 2015
staying in Hermanus
Aantreklike toeristedorp.
Susan D. - 31st July 2015
staying in Sandbaai , Hermanus
Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie.
Fransina D. - 30th July 2015
staying in Hermanus
Lovely place. Peaceful and beautiful.
Thys P. - 23rd July 2015
staying in Onrus, Hermanus
Great!
Ina B. - 23rd July 2015
staying in Hermanus
Alles was lekker en die natuur is ongelooflik mooi hier!
Zelda K. - 21st July 2015
staying in Hermanus
Nie vreeslik baie te doen vir kinders as dt reën en koud is nie.
Hennie V. - 20th July 2015
staying in Hermanus
Baie interresante dorpie. Kunsbeelde by uitkykpunt sowaar uniek.
Gerda K. - 2nd July 2015
staying in Hermanus
Baie mooier as Gauteng waarvandaan ons kom.
Sylvia M. - 24th June 2015
staying in Hermanus
Pragtige deel van ons mooie Suid-Afrika.
Lorette P. - 23rd June 2015
staying in Vermont, Hermanus
Het nie geweet dit is +-7km van Hermanus af nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com