Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.8 out of 5 based on 1781 reviews.

Hermanus

Shabby Chic Bubble

"Amazing voetslaanroetes en restaurante."

Hermanus

Kockies

"Onrusrivier het 'n plattelandse atmosfeer en is goed vir die siel. Die berge aan die eenkant en die Vos-wandelpad langs die see aan die ander kant. Vir die jongklomp is Hermanus net om die draai met winkels, restaurante en diesmeer. Iets vir almal."

Hermanus

Dolphin Apartments

"Place nice and friendly for tourism."

Hermanus

Akwa

"Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!"

Hermanus

XXX Kersbos Zuti self-catering

"Lekker rustig en baie mooi."

Hermanus

Hermanus 13 on 2nd

"Pragtige strande, lekker restaurante en markte."

Hermanus

Little Swift

"Lieflike area vir ontspanning met baie staproetes, strande, restaurante en interessante winkels om te besoek."

Hermanus

Penguino Guesthouse

"Bitter mooi."

Hermanus

Rest-a-While Voëlklip Hermanus

"Bly een van die top vakansie bestemmings in die Weskaap."

Hermanus

Hermanus Beach Club No 165

"Lieflike streek met baie doendinge. Puik."

Hermanus

Bayit Elohim

"Besoek dit gereeld het alle nodige dokters en winkels."

Hermanus

Kliphuis

"Lekker eetplekke, mooi see-uitsig."

Hermanus

49 Whalerock

"See you soon!"

Hermanus

Beach Cottage 2

"Love the place."

Hermanus

Home Grown

"Has varied interests and lovely atmosphere."

Hermanus

Kliphuis

"Daar is nie juis vir buiteseisoenbesoekers enige interessante plekke om te besoek, behalwe vir die Ou Hawe, walvismuseum, snoepwinkeltjies in die dorp nie."

Hermanus

Heaven & Earth Cottage

"Wonderlik, pragtig en skoon. Mooiste berge en see!"

Hermanus

Hermanus Guest Suite

"Oulike dorpie met baie winkeltjies en dingetjies. Dis mooi skoon daar en interessante restaurante. Mens het nie nodig om self kos te maak as jy daar kuier nie. O ja, en tot verbasing is die mense op die strate ook eerlik. Ons het dit geniet."

Hermanus

Beach Cottage 1

"An amazing town and beautiful scenery!"

Hermanus

Haven of Peace & Garden Cottage

"We love Hermanus. There are so many activities to do and most places are dog friendly so our mini schnauzers can join us at the markets, restaurants and wonderful hikes and walks. You can't go wrong with this as your destination!"

Hermanus

Sandbaai Woonstel

"One of the cleanest towns."

Hermanus

Dolphin Apartments

"Next time we will stay longer to really tour Hermanus!"

Hermanus

Palmers Place

"Dit is ’n ongelooflike vakansieplek met vars lug vanaf die see."

Hermanus

Oude Schuur Boutique Accommodation

"Very commercial, but neat and clean. Not bad at all."

Hermanus

155 Hermanus Beach Club

"Visit and thank me later."

Hermanus

Oude Schuur Boutique Accommodation

"It is a beautiful destination."

Hermanus

Die Snuffelhond

"We have going on holiday in Hermanus many times over the past 15 years and there is something very special about the place. Can't wait to go there for our next break."

Hermanus

Kennedys Beach Villa

"Incredibly beautiful town! Going back soon."

Page
Page 32 - Showing 931 to 960
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!