Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.72 out of 5 based on 1436 reviews.
Marné O. - 7th April 2021
staying in Hermanus
Baie om na te gaan kyk in en om Hermanus. Sentraal geleë, vir lekker rond ry. Heerlike restaurante om by te gaan eet.
Emmerentia Z. - 6th April 2021
staying in Hermanus
Baie vriendelike personeel by besighede en genoegsame voorsorg mbt Covid word getref. Heerlike staproetes.
Amanda B. - 6th April 2021
staying in Hermanus
Oulike winkels. Lekker kuierplekke en strande.
Celeste H. - 6th April 2021
staying in Hermanus
There's a new mall close by to the venue, so shopping is easy. There's always a lot to do in Hermanus. Scuba diving with Neptune Divers was really special.
Anisha A. - 6th April 2021
staying in Hermanus
Dis 'n ongelooflike dorp om af te koel.
Niel K. - 6th April 2021
staying in Hermanus
Dit is 'n pragtige dorp en omgewing.
Elmaree V. - 6th April 2021
staying in Hermanus
Love Hermanus.
Marene V. - 6th April 2021
staying in Onrus, Hermanus
Pragtige dorpie met heerlike stap- en drafpaadjies langs die see.
Louis C. - 5th April 2021
staying in Hermanus
Hermanus en Onrus sluit feitlik by mekaar aan en is 'n toeristeparadys met baie besienswaardighede en doendinge. Hier kan 'n mens nooit verveeld wees nie!
Ilse C. - 5th April 2021
staying in Hermanus
Puik en baie plekkies om te sien.
Esther H. - 5th April 2021
staying in Hermanus
Hermanus is 'n wêreld op sy eie. Die ou geboue voer jou terug in tyd en die restaurante na verskillende lande. Die see is 'n magneet wat die gedruis van die lewe uit trek, om terug te keer na die realiteit gee nuwe krag.
Veronica J. - 5th April 2021
staying in Hermanus
Any travelers dream place lots to see.
Romeo C. - 5th April 2021
staying in Hermanus
Feels like another country, lovely place to visit. Friendly people.
Anthea W. - 2nd April 2021
staying in Hermanus
Hermanus is a great place. They have nice restaurants, and the view of the place is perfect for pictures.
Gerrit V. - 31st March 2021
staying in Hermanus
Wat kan jy meer se oor dié? Uitstekend.
Faheema H. - 31st March 2021
staying in Hermanus
Hermanus bied die see, berge en natuur aan. Daar is baie dinge om te besigtig. 'n Ideal vakansiedorp.
Albert T. - 29th March 2021
staying in Hermanus
Gaan kuier gerus op Hermanus. Dit is pragtig!
Allen Henry S. - 29th March 2021
staying in Hermanus
Great place for a vacation.
Fanie S. - 28th March 2021
staying in Hermanus
Baie ouer mense wat daar woon. Maar heel rustig.
Joey O. - 24th March 2021
staying in Hermanus
Pragtige skoon dorp, mooi strate en vriendelike mense!
Jenay A. - 24th March 2021
staying in Hermanus
Amazing voetslaanroetes en restaurante.
Yolande G. - 24th March 2021
staying in Hermanus
Vir my te besig.
Annetjie S. - 23rd March 2021
staying in Hermanus
Onrusrivier het 'n plattelandse atmosfeer en is goed vir die siel. Die berge aan die eenkant en die Vos-wandelpad langs die see aan die ander kant. Vir die jongklomp is Hermanus net om die draai met winkels, restaurante en diesmeer. Iets vir almal.
Dumisani X. - 23rd March 2021
staying in Hermanus
Place nice and friendly for tourism.
Anina B. - 23rd March 2021
staying in Hermanus
Hermanus is die skoonste dorp in die Wes-Kaap. Die sypaadjies en strate is so mooi netjies en jy sien nêrens 'n papier rondlê nie. Die argitektuur in die dorp is so fyn beplan dat al die geboue, oud en nuut, dieselfde storie vertel. Die ou geboue word gerestoureer met smaak en die nuwe wandelstraat gaan ongelooflik wees om deur te stap. Hulle is tans besig met die opgradering van die plaveisel. Welgedaan, Hermanus Munisipaliteit!
Ina K. - 23rd March 2021
staying in Hermanus
Lekker rustig en baie mooi.
Zania D. - 23rd March 2021
staying in Hermanus
Pragtige strande, lekker restaurante en markte.
Ansu H. - 22nd March 2021
staying in Hermanus
Tops!
Marie V. - 21st March 2021
staying in Hermanus
Lieflike area vir ontspanning met baie staproetes, strande, restaurante en interessante winkels om te besoek.
Andre N. - 19th March 2021
staying in Hermanus
Bitter mooi.
Oom Andries T. - 19th March 2021
staying in Hermanus
Bly een van die top vakansie bestemmings in die Weskaap.
Heila D. - 18th March 2021
staying in Hermanus
Lieflike streek met baie doendinge. Puik.
Ina V. - 18th March 2021
staying in Hermanus
Besoek dit gereeld het alle nodige dokters en winkels.
Kathy B. - 16th March 2021
staying in Hermanus
Lekker eetplekke, mooi see-uitsig.
Allan V. - 15th March 2021
staying in Hermanus
See you soon!
Tania O. - 15th March 2021
staying in Hermanus
Love the place.
Rachelle H. - 15th March 2021
staying in Hermanus
Has varied interests and lovely atmosphere.
Katja V. - 13th March 2021
staying in Hermanus
Daar is nie juis vir buiteseisoenbesoekers enige interessante plekke om te besoek, behalwe vir die Ou Hawe, walvismuseum, snoepwinkeltjies in die dorp nie.
Deborah P. - 11th March 2021
staying in Hermanus
Wonderlik, pragtig en skoon. Mooiste berge en see!
Margherita N. - 9th March 2021
staying in Hermanus
Oulike dorpie met baie winkeltjies en dingetjies. Dis mooi skoon daar en interessante restaurante. Mens het nie nodig om self kos te maak as jy daar kuier nie. O ja, en tot verbasing is die mense op die strate ook eerlik. Ons het dit geniet.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]