Verified Reviews of Hermanus

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hermanus

Rated 4.69 out of 5 based on 1073 reviews.
Botha V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Net jammer die verkeer was bitter sleg van Somerset-Wes tot in Hermanus en terug!
Marina V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Pragtige plek, alhoewel ons nie veel gesien het nie. Het die aand by 'n restaurant geëet en toe ons terugry na Fisherhaven toe is die krag af en het ons verdwaal, maar gelukkig vir GPS het ons darem weer by ons bestemming gekom.
Dirk Louis V. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Baie netjies en goed bestuurde dorp.
Cimone M. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Mooi plek.
Ilze D. - 2nd April 2019
staying in Hermanus
Net mooi.
Shelwyn L. - 1st April 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Beautiful place with beautiful surroundings. Safe and friendly people all around. Made our stay so much more easier having these friendly and warm people everywhere we went.
Fabian C. - 28th March 2019
staying in Hermanus
Dit is a baie toeris-vriendelike dorp.
Anneke T. - 27th March 2019
staying in Hermanus
Hermanus is 'n pragtige dorp met baie om te sien en te doen. Daar is uitstekende restaurante en wynplase om te besoek. Die asemrowende uitsigte oor die see maak dit regtig die moeite werd om Hermanus te besoek.
Karina S. - 27th March 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Die Cliff path was ongelooflik.
Thomas A. - 25th March 2019
staying in Hermanus
Nee. Dit is perfek.
Di M. - 25th March 2019
staying in Hermanus
Don’t go to The Bistro for takeaway coffee. They charge R30 per cappuccino!
Warren P. - 25th March 2019
staying in Hermanus
Asemrowend.
Lizane V. - 24th March 2019
staying in Onrus, Hermanus
Pragtige, rustige omgewing.
Brian L. - 19th March 2019
staying in Hermanus
Lovely coastal towns (grown a lot) with a good selection of accommodation and restaurants. Lovely coastal strolls too. Busy at times and widely spread neighbouring villages of Sandbaai, Vermont etc. Lovely inland valley with wine farms and close to Cape Town.
Johannes J L. - 18th March 2019
staying in Hermanus
Ons is dol oor die lekker atmosfeer in Hermanus. Daar is so baie te doen in en om die wonderlike kusdorp.
Astrid L. - 16th March 2019
staying in Hermanus
Hermanus wasn’t as busy with tourists at this time and we liked that. Enough restaurants to go with friendly staff. The wine estates we visit had beautiful views and nice wines. Enough to do and nice routes to go, like the Hemel-en-Aarde Valley. We certainly come back!
Newjean L. - 14th March 2019
staying in Hermanus
Lieflike plek en die natuur is asemrowend.
Delano H. - 12th March 2019
staying in Vermont, Hermanus
Very nice place to get peace and quiet and lots of rest!
Maudie V. - 12th March 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Fantastiese plek en net vyf minute van Hermanus af.
Elzabe B. - 11th March 2019
staying in Onrus, Hermanus
Naby genoeg aan Hermanus. Ver genoeg vanaf Hermanus.
Ivan C. - 11th March 2019
staying in Hermanus
Very beautiful place.
Cobus Visser V. - 4th March 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Al lot of beaches in surroundings.
Renata K. - 4th March 2019
staying in Hermanus
Poskaart waarde-ervaringe van top gehalte word in Hermanus ervaar.
Breyton Y. - 25th February 2019
staying in Vermont, Hermanus
Baie mooi.
Danvin S. - 25th February 2019
staying in Hermanus
Baie mooi dorp en toeristevriendelik, my eerste keuse.
Lucinde M. - 21st February 2019
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is n klipgooi van Hemel-op-aarde en Hermanus en n skoon, stil kus dorpie. Ons het niks geweet van Vermont nie, maar is so bly ons het dit raak geloop. Daar is n groot winkelsentrum naby en dis naby aan al die restaurante in Hermanus. Die perfekte verblyf vir stil mense soos ons.
Tania P. - 19th February 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees.
Nico L. - 18th February 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Great and quiet part of Hermanus. Not walking distance from the centre of town.
Milly M. - 18th February 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Great for walking, swimming and just sitting on the balcony relaxing.
Malissa P. - 18th February 2019
staying in Vermont, Hermanus
Lovely town, all amenities close by, peaceful, and stunning rocky shores. Great place to relax and unwind.
Zelda R. - 16th February 2019
staying in Hermanus
Pragtige dorp en baie vriendelike mense.
Susan F. - 14th February 2019
staying in Voëlklip, Hermanus
Pragtig! Rustig.
Ann V. - 13th February 2019
staying in Hermanus
Nice holiday place, nice shops, good restaurants! We will come back to Hermanus.
Danelle S. - 12th February 2019
staying in Vermont, Hermanus
Heerlike rustige atmosfeer!
Suzanne C. - 8th February 2019
staying in Hermanus
Beautiful area. Fabulous wineries. So sad to see the fire damage but the green is coming through again.
Chris E. - 8th February 2019
staying in Hermanus
Ons vind Hermanus uiters interessant. Na verskeie besoeke het ons nog steeds nie alles ontdek wat Hermanus bied nie. Alles is binne stapafstand, van eetplekke tot groot winkels. Die munisipaliteit, dorpsbestuur en besigheidslui doen geweldig baie moeite om die dorp so aantreklik moontlik te maak vir toeriste. Baie deurloop gangetjies, almal met winkeltjies. Elke straat in die middedorp het 'n verskeidenheid winkeltjies en eetplekke. Ons wil net weer en weer kom.
Chandré A. - 5th February 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie ontwikkel oor tyd! Gerieflik geleë.
Edward C. - 5th February 2019
staying in Sandbaai , Hermanus
Rustige buurt.
Nikki K. - 4th February 2019
staying in Hermanus
Ons gunsteling keuse elke keer vir 'n wegbreek naweek!
Feisal J. - 2nd February 2019
staying in Hermanus
Hermanus is a great place to visit. Loved it.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com