Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Herold's Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Herold's Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 211 reviews.

Herold's Bay

Dut Hut

"Desember vakansies is parkering in Heroldsbaai 'n groot probleem, maar die ligging is fantasties en maak op daarvoor."

Herold's Bay

'n Gatvol

"Natuurskoon pragtig, sentraal en rustig."

Herold's Bay

C Flat

"Heroldsbaai is stil en rustig. Laat mens aan dorpies langs die kus van Europa dink."

Herold's Bay

Herolds Bay Heights

"Gaan kuier al daar vir meer as 50 jaar! Die Tuinroete is magic! "

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is prentjiemooi. Kafee naby strand se pryse is baie billik."

Herold's Bay

Dut Hut

"Die Beans & Basil winkel in Heroldsbaai is goed toegerus en die personeel vriendelik. Ek kan definitief die kerriemaalvleisvetkoeke en Hawaiian-pizza aanbeveel. Dutton's Cove restaurant in Heroldsbaai het pragtige uitsigte en heerlike kos. Die kaggel binne skep 'n gesellige atmosfeer. Ek kan definitief die waatlemoenmelkskommel, calamari en pavlova (lekkerste wat ek nog ooit gehad het) aanbeveel."

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"'n Pragtige plekkie. Ondanks die feit dat die dorp groot en uitgebreid is, het jy in die onderdorp geen las daarvan nie. Wel goed om te weet dat jy vir groot inkopies doen in George moet wees."

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"Fantastiese dorpie. Net jammer daar is heelwat bouwerk aan die gang. Lieflike see en strand. "

Herold's Bay

Dut Hut

"Heroldsbaai is pragtig en veilig."

Herold's Bay

George by die See - Selfsorg

"Die strand voel lekker veilig vir kinders om te speel. "

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"Mooiste plek ooit!"

Herold's Bay

The Herolds Bay 609

"Heroldsbaai was verrassend mooi! "

Herold's Bay

Dut Hut

"Baie mooi. Sal regtig weer kom."

Herold's Bay

Dragonfly Cottage

"'n Heerlike plekkie om te voet te verken. Onthou om bietjie geld saam te vat vir 'n roomys wat jy by 'n karavaan-winkeltjie langs die strand kan koop."

Herold's Bay

Herolds Bay Resort

"Pragtige plek met mooi uitsig vanuit die restaurant op die oseaan."

Herold's Bay

Dut Hut

"Pragtige baai en besoek, die moeite werd."

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"A sample of Heaven!"

Herold's Bay

Sandkasteeltjie

"Sal definitief weer wil gaan."

Herold's Bay

49 Beach Road Flat No3

"Lekkerste vakansieplekkie."

Herold's Bay

Dragonfly Cottage

"Buite seisoen die ideale plek, met heerlike roomys op die strand."

Herold's Bay

Samadiria

"Lieflike vakansieplekkie met pragtige strand."

Herold's Bay

Dut Hut

"Friendly people and clean streets."

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Wens daar is 'n kafee wat net nodigste bied dan hoef mens in 'n week te ry nie. "

Herold's Bay

Samadiria

"Best location and a must for all to try at least once."

Herold's Bay

Dut Hut

"Dis die perfekte wegbreekplek."

Herold's Bay

Samadiria

"Haroldsbaai is super mooi en lekker geleë in die Wes-Kaap. Ons sal definitief weer en weer teruggaan vir 'n vakansie of selfs net 'n breek."

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"Ek kan julle 11/10 gee vir die netheid van Heroldsbaai. Dankie dat julle vir ons 'n veilige vakansie bied. Dankie vir die Lewensredders wat altyd wakker en op hulle pos is. "

Herold's Bay

Samadiria

"Ongelooflike plek. Was vir my eerste keer daar 15 jaar gelede en het myself gesê ek gaan een middag terugkeer. Ek het en is so bly om te sien die Plek het nie agteruit gegaan nie, die intimiteit en prentjiemooi is nog daar."

Herold's Bay

Coo-ee 9

"Wonderlik gewees."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!