Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Herold's Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Herold's Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 211 reviews.

Herold's Bay

Dragonfly Cottage

"Heroldsbaai kort bietjie meer geriewe soos 'n ATM en meer restaurante, maar tog 'n rustige plek om tuis te gaan."

Herold's Bay

The Studio

"Rustig, baie netjies en skoon en 'n idilliese plek om te kom rus."

Herold's Bay

Eddy Out

"As jy 'n baie rustige plekkie wil besoek is Heroldsbaai beslis die bestemming. Dit was glad nie besig nie, dit is seker heeltemal anders in Desember."

Herold's Bay

Dut Hut

"Dit is vir my die mees idiliese plek in ons land."

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Wonderlike plek."

Herold's Bay

Dragonfly Cottage

"Puik vakansiebestemming! Net wat jy nodig het!"

Herold's Bay

Kirjat House

"Rustigheid van self. "

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Mal oor die verblyf, maar dit kort beter eetplekke."

Herold's Bay

Herolds Bay Heights

"Heroldsbaai is 'n sprokiesmooi dorpie met asemrowende mooi natuurskoon. "

Herold's Bay

Herolds Bay Resort

"Heroldsbaai by die strand self is ongelooflik. "

Herold's Bay

Oppiesee Apartments

"Heroldsbaai kort net 'n ordentlike Spar en moontlik nog so 2/3 uiteet-plekkies... sodat dit nie nodig is om na George te gaan vir inkopies nie."

Herold's Bay

Colnera

"Heerlik, wil sommer verhuis Heroldsbaai toe."

Herold's Bay

Danke Ma

"Heroldsbaai is 'n GREAT vakansie bestemming. Danke Ma is op 'n UITSTEKENDE ligging geleë."

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Ongelooflik mooi en stil. Na ons besoek verlede week is ek verbaas oor die aantal vakansie-oorde! "

Herold's Bay

The Studio

"Beautiful."

Herold's Bay

Danke Ma

"Pragtig!"

Herold's Bay

Groendakkies

"Baie pratig. Rustige atmosfeer."

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"Ek geniet Heroldsbaai baie. Die natuurskoon is wonderlik, die staproetes is pragtig, die strand is pragtig. Al wat ek sou verander, is om al daardie reuse vakansiehuise terug te wil verander na die pragtige, eenvouding, nostalgiese huise van die vorige generasie. "

Herold's Bay

Oupa se Pitte

"Lekker vakansiebestemming - op die strand, maar ook lekker naby baie ander interessante doendinge. Winter miskien nie die beste tyd om dit te besoek nie."

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is voorwaar die beste plek om te bly. Dit is naby aan George Lughawe, Mosselbaai, Hartenbos, George, Knysna, Oudtshoorn en etlike ander plekke wat mens moet besoek wanneer met verlof in die Suid-Kaap. Heroldsbaai se strand is pragtig en skoon. Mens kan lekker rondloop en voel te alle tye veilig."

Herold's Bay

Dankepa Beach House

"Winkeltjie het slegs die basiese produkte."

Herold's Bay

Kirjat House

"Stay as clean and unique as you are. "

Herold's Bay

Danke Ma

"Daar is nie 'n beter plek as Heroldsbaai in die wêreld nie."

Herold's Bay

Danke Ma

"Heroldsbaai is klein en baie pragtig. Dit is 'n uitstekende basis om die res van die Suid-Kaap te besoek as dagritte."

Herold's Bay

Groendakkies

"Rustige omgewing vir die wat nie gedurig vermaak en aksie soek nie. Pragtige omgewing met baie plant- en voëlsoorte."

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Heerlike plek om in die son en see te kuier. Gesinsplek!"

Herold's Bay

Makarios on Sea

"Hemel op aarde!"

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!