Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1068 reviews.
Rudolph S. - 25th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely town to spend some quality family time.
Anica T. - 22nd October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie om 'n dag of wat te verken. Wild about Whiskey 'n moet vir die whiskey- en gin-drinkers.
Estelle D. - 20th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom baie vergroot en verander - ek het meer van die ou dorp gehou! Goeie wegbreek veral vir die omgewing en forelhengel. Goeie op-pad-na- êrens-oorblyplek.
Karen H. - 19th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Awesome destination.
Susan B. - 18th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek's mal oor die oulike winkels en eetplekkies.
Anita J. - 18th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Straatligte in hoofstraat het glad nie gewerk nie. So dit was baie donker en het onveilig gevoel om 250 m te loop vanaf die restaurant na die verblyf.
Lindie V. - 18th October 2021
staying in Highlands Meander
Pragtige natuurskoon.
Leon V. - 15th October 2021
staying in Belfast, Highlands Meander
Nabygeleë vir dagbesoeke.
Chris W. - 13th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Did not take part in any activity as it was only an overnight stay.
Phillip B. - 12th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Asemrowende dorpie.
Riaan F. - 12th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker restaurante en lekker kos.
Ap C. - 12th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Wow wow!
Riaan V. - 12th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Excellent dorp.
Petru V. - 9th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Briljante bestemming, dorpie, mense, winkels en ligging.
Beate P. - 5th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Oulik.
Sonja N. - 5th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Natuur en kuns is prioriteit. Fantastiese plek.
Annelies R. - 5th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n vreeslike mooi plek. Lekker eetplekke.
Debi V. - 5th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Love the little town of Dullstroom. The little shops, pubs and restaurants are quaint and welcoming. Will be back.
Marieke F. - 4th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker eetplekke en winkeltjies. Mooi omgewing en natuur. Die grondpaaie in die omgewing is egter maar sleg, sal dit nie met 'n lae motor aandurf nie.
Firn H. - 4th October 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Pragtige dorpie met so baie dinge om te doen en sien! Besoek verseker die Birds of Prey and Rehabilitation Centre, dit was die hoogtepunt van ons vakansie.
Marion W. - 29th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely walks and hikes in area. Fishing great. Lovely quaint shops and town.
Waldomar F. - 29th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dink nie mens het meer as een vol dag nodig by Dullstroom nie. Tensy jy visvang.
Thea V. - 29th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n klein paradys tussen anderste vaal dorpies om dit. Ek hou baie van die atmosfeer. Daar is altyd 'n lekker "vibe".
Jade H. - 28th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Amazing place, lots of shops and restaurants to visit.
Marene V. - 28th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Daar is sigbare moeite gedoen om die dorp te verfraai om weer 'n lekker toeriste-bestemming naby Gauteng te wees!
Letitia F. - 28th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom vol toeriste met baie eetplekkies en winkels om hulle besig te hou.
Yolandi H. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is 'n heerlike dorpie met baie om te doen. Ons kon in die 2 volle dae wat ons daar was, nie by alles uit kom nie. Definitief 'n plek waarheen ons weer sal gaan. Die Birds of Prey Rehab Centre is definitief my gunsteling plek wat ons die naweek besoek het.
Sharon N. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Love the atmosphere in Dullstroom. People are so friendly.
Corne B. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Was so awesome and fantastic.
Frik E. - 27th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Gerieflik naby aan Gauteng. Lekker verskeidenheid winkels en eetplekke. Ideale naweekbestemming.
Susan R. - 15th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie ingerig vir toeriste en vriendelik. Oor naweke lewe die plek.
Petra S. - 14th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Baie lekker plekkie om te gaan uitrus.
Michael C. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Nice little town with lots to do, and beautiful surroundings.
Francois J. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons was verstom oor die agteruitgang van die paaie in Dullstroom. Soos altyd lekker vis gevang en gekuier.
Marnelle V. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Heerlike wegbreek met lekker restaurante. Bid dat hul sal oop bly en deur al die inperkings sal kan oorleef.
Charl M. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom is a great area to visit and a must for those who have not visited as yet.
Gert J. - 13th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom bied iets vir elkeen. Van vlieghengel tot 'n demonstrasie van roofvoëls.
Stefan S. - 6th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Bergfiets, perdry, trout-damme by die hope, kleiduifskiet, en natuurlik eet-, drink- en kuierplekke.
Liselle D. - 6th September 2021
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom en omgewing stel nooit teleur nie!
Elsa B. - 5th September 2021
staying in Highlands Meander
Ideaal vir lente en voorjaar om te stap en fiets te ry. Vir visvang dalk lekker in winter. Is self geen visvanger.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]