Verified Reviews of Highlands Meander

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Highlands Meander

Rated 4.44 out of 5 based on 1092 reviews.
. - 9th October 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Een aand se oorslaap is te min in Dullstroom om alles te geniet.
. - 9th October 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die dorpie moet eerlikwaar hul straatnaambordjies op sit. Ons kon nie die pad kry waar ons moes afdraai nie a.g.v. die name wat nie daar was nie. Die eienaars van Muddlers Minnow moes ons fisies kom haal in die dorp. Beter selfoonsein is ook belangrik. My selfoon het geen sein gehad in die dorp nie en ek kon glad nie iemand bel om te sê ek was verlore nie.
. - 8th October 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die aande is koel, maak seker om iets warm te pak.
. - 7th October 2019
staying in Schoemanskloof, Highlands Meander
Beeldskone wereld!
. - 6th October 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Interessante dorpie.
. - 3rd October 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dit wat ons eerste besoek aan Dullstroom ─ wat 'n aangename verrassing! Ons het die eindelose winkeltjies en restaurante verskriklik geniet en was nie vir een oomblik verveeld nie. Die algemene gevoel en atmosfeer van die dorpie en die mense het ons besoek net soveel meer aangenaam gemaak, beslis 'n dorpie wat ons weer sal besoek.
. - 1st October 2019
staying in Elands Valley, Highlands Meander
Seker 'n goeie halfway-stop tussen Mosambiek en Johannesburg.
. - 30th September 2019
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Pragtig, tolhek is net belaglik duur.
. - 30th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lekker plek wat voldoen aan al jou kuierbehoeftes, of dit nou binnenshuis is by verskeie kuierplekke voor 'n kaggel, of buite op 'n fiets/motorfiets, hengel of gholf. As jy verveeld is tydens jou besoek, is net jy daarvoor te blameer!
. - 29th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die whiskey tasting is 'n moet!
. - 25th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lieflike toeristebestemming. Pragtige strate om in te stap. Rustige atmosfeer. Genoeg winkels. Naby lieflike gholfbaan. Genoeg om te doen in die omgewing. Ongekunsteld. Vriendelike mense.
. - 25th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Kan die dorp gebruik as gemaklike oornagpunt om dag ritte na Laeveld se besienswaardighede te doen. Die Dullstroom inwoners is baie vriendelik en behulpsaam.
. - 25th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Vibrant and busy. Fun destination.
. - 24th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
One gets the sense that Dullstroom is a pleasant, pretty place to visit, but the hawkers are a bit aggressive, a problem noted in Hazy View and Pilgrim's Rest too. Perhaps there could be an attractive outdoor market area that could better accommodate them.
. - 20th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die winkels se produkte is baie duur en die deurpad vol gate, het stadig gery en nogtans 'n pap band gekry. Inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig.
. - 17th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Sal dit aan enige iemand aanbeveel.
. - 16th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Geniet dit anders is dit jou eie skuld.
. - 16th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Die regte plek met die skoonste lug. As jy wil wegkom van die stad se geraas en vuil lug.
. - 16th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis 'n dorp wat meer as een besoek nodig het!
. - 16th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dorpie is baie duur, elke tweede winkel verkoop dieselfde goed, maar lekker vir 'n naweekbreek.
. - 13th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
It's a great town.
. - 12th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
The Clock Shop is a must to visit. Be selective about where to eat, and book in advance! We looked at several reviews, and were disappointed.
. - 10th September 2019
staying in Highlands Meander
The area is breathtaking and lovely roads. The area has many attractions. Added to my favourites.
. - 9th September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Lovely quaint town which we visit yearly.
. - 3rd September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Relaxing place. Especially in winter with all the cosy fires.
. - 3rd September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ek sou sê dis bietjie overrated.
. - 2nd September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
As die wind waai is dit maar stowwerig, maar daar is 'n paar oulike plekkies.
. - 2nd September 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mooi dorpie. Sal wel aanbeveel dat toeriste in die aand nie restaurante toe stap nie - onvoldoende beligting.
. - 28th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Goeie bestemming.
. - 27th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Mens wil graag loop deur die dorpie. Sal wonderlik wees as hulle 'n voetganger en fietsrybaan langs die hoofstraat het. Die dorpie is geweldig oulik met interessante winkeltjies en restaurante.
. - 26th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Stunning plek met baie karakter.
. - 25th August 2019
staying in Waterval Boven, Highlands Meander
Nice climbing. Not far away to national park.
. - 25th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Groot lorries nadeel vir dorp.
. - 22nd August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Great plek vir 'n wegbreek naweek!
. - 20th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dullstroom has always been a fantastic place to visit. Even when heavy fog sets in for the day and night. Great bars and restaurants entertain you while the weather closes in.
. - 20th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Fantastic place to visit.
. - 19th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Ons is so naby en moet dit eintlik meer besoek.
. - 19th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Dis 'n moet!
. - 14th August 2019
staying in Waterval-Onder, Highlands Meander
Baie mooi, underrated omgewing!
. - 13th August 2019
staying in Dullstroom, Highlands Meander
Awesome.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]